Masurië

Masurië (Pools: Mazury) is 'n gewes in die voormalige provinsie Oos-Pruise wat tans deel uitmaak van die Noord-Poolse woiwodskap Ermland-Masurië.

Sy grense is nie presies afgebaken nie; die gebied vorm rofweg 'n seshoek tussen Ełk (Duits: Lyck), Pisz (Johannisburg / Johannisburger Heide), Mrągowo (Sensburg), Kętrzyn (Rastenburg), Węgorzewo (Angerburg), Olecko (Treuburg) met Giżycko (Lötzen) en Mikołajki (Nikolaiken) by die Masuriese Mereplato.

Masurië
'n Poolse kaart van Masurië (ligroos)

Die naam is afgelei van die oorspronklike bewoners, die Masowiërs. Sedert Oos-Pruise in 1945 tussen Pole en Rusland opgedeel is, vorm Masurië die grootste meerlandskap in Pole.

Tags:

DuitsOos-PruisePolePoolsWoiwodskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mona LisaGroepsdrukBrandstofChristendomKoppeltekenArmoedeverligtingLatynLys van hoofstedeGalileo GalileiTydPaarl GimnasiumRekenaarWoudLys van Afrikaanse televisiereeksePornografiese akteurSiya KolisiOorstromingBynierLys van kinderspeletjiesTitaanEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieOntwerpWinterRugbyEerste WêreldoorlogMensToekoms van die AardeHidroulikaReënGriepGewone breukeKaliumMeervoudMorfeemRuslandMieliestronkOnderhandelinge om apartheid te beëindigEugenetikaLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersPrimêre sektor van die ekonomieRugbywêreldbeker 2023HeelgetalKarlien van JaarsveldSteve BikoAkuutNic de JagerBotswanaHormoonsiekteSimfonie-orkesMuisvoëlDrakensbergeCalviniaBruin menseLewerEkostelselLionel MessiMiddeloorontstekingMIV/vigs in Suid-AfrikaJeuksiekteProvinsies van Suid-AfrikaBevolkingsafnameProstaatkankerPiet ByleveldEkonomie van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.SokkerFacebookAustraliëBobby van JaarsveldTydsoneVarkgriepMobutu Sese SekoBeurtkragGeelslangPolisie🡆 More