Masochisme

Masochisme is om bevrediging uit pyn te verkry.

M.a.w., dit is lekker om seer te kry.

Masochisme
Richard von Krafft-Ebing wat die term masochisme eerste gebruik het

In die mediese vakterminologie verwys masochisme na 'n afwyking van 'n individu, waar die individu se behoefte om hom tot sy eie vernietiging toe deur 'n ander te laat oorheers en daarby 'n gevoel van bevrediging, dikwels van geslagtelike aard , te ondervind. Die afwyking is na die Duitse skrywer Von Sacher-Masoch (1835–1890) genoem wat in sy roman-figure 'n uitgesproke voorliefde vir leed en kwelling getoon het.

Volgens die HAT van 1971 is masochisme: 'n abnormale sielsingesteldheid waarby die ondergaan van liggaamlike mishandeling 'n noodsaaklike middel vir seksuele bevrediging is.

Masochisme word egter nie noodwendig slegs deur seksuele bevrediging geassosieer nie.

'n Masochis is iemand wat ly aan masochisme.

Kyk ook

  • Sadisme

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingEienaamKaliumHondeklipbaaiWaterbesoedelingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSkuinsstreepErosieSpysverteringstelselLys van kleureSpinnekopKarakteriseringSoogdierMuskietMynbouAborsie in Suid-AfrikaMeervoudNapoleon BonaparteTermiese geleidingsvermoëInentingWerkwoordErfenisdag (Suid-Afrika)VersamelnaamVolstruisRooikatAfrikaPoësieGevolge van aardverwarming op oseaneAfro-AmerikanersBeurtkragLys van Afrikaanse rolprenteViëtnamoorlogSkaakGedigLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierProvinsies van Suid-AfrikaIdioomHondVerlede tydGeelhoutJan van RiebeeckMadison IvyPornografieSosiale mediaAborsieOorstromingSeekatKleurKunsNarsismeSeksposisieGeldKatoenGoogleGroot GatVerkragtingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeToekoms van die AardePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWright-broersKonjunktivitisDigvormMonoloog7de LaanSwart menseVergelykings (taalkunde)Omtrek, oppervlakte en volumeWieg van die MensdomRudi ClaaseWeervoorspellingDesmond TutuBeaufortskaalAngina pectorisJuraEkologie🡆 More