Maskering-Klipkabeljou

Die maskering-klipkabeljou (Epinephelus polyphekadion) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseaan area, die Rooisee en langs die ooskus van Afrika tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Marbled rockcod.

Maskering-klipkabeljou
Maskering-Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. polyphekadion
Binomiale naam
Epinephelus polyphekadion
(Bleeker, 1849)

Identifikasie

Die vis word tot 65 cm lank. Twee kenmerke van die vis is 'n swart vlek op die basis van die stertvin en twee swart kolletjies op die punt van die snoet van die vis. Die kop en lyf is ligbruin van kleur en bedek met onreëlmatige, groot bruin vlekke. Die hele vis is ook oortrek met klein, bruin kolletjies. Die vis leef in koraalareas van tropiese mere en beskutte riwwe in water wat 3 tot 50 m diep is. Hulle vreet hoofsaaklik skaaldiere en soms ander vis.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Maskering-Klipkabeljou IdentifikasieMaskering-Klipkabeljou Sien ookMaskering-Klipkabeljou BronMaskering-Klipkabeljou VerwysingsMaskering-Klipkabeljou Eksterne skakelMaskering-Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Transatlantiese slawehandelGasLys van hoofstedeVersoeningsdagSeksueel oordraagbare infeksieLeierMurunwa MakwarelaSpelerposisies in rugbyBurgerregteJan van RiebeeckVloeistofWater (molekuul)VoortrekkersWisselkoersWikipediaSimmetrieZoeloeBorsteAdolf HitlerLandbouTropiese sikloonFraktuurRoofdierSamestellende afleidingTienerVaste stofOos-KaapEuropaAardbewingKontinentKoppeltekenPlastiekHoofstadMotorvoertuigWitbloedselEerste WêreldoorlogSonnetOrtopedieWerkwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Ekonomiese sektorLys van Nederlandse skildersKolonoskopieSpinnekopMantisNatuurrampSuid-Afrikaanse randGalblaasRugbywêreldbeker 2023MielieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAngolaGrootste rampe in Suid-AfrikaHartaanvalKrapRefleksieMeeueBloeddrukKoos du PlessisSatellietDikdermAfro-AmerikanersSoweto-opstandProteïenGordelroosAborsieLys van Suid-Afrikaanse skrywersLeestekenKoorsDramaAvbobMenseregtedagMotSuid-SothoMateriaal🡆 More