Masels-Botvis

Die Masels-botvis (Paralichthodes algoensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Mosselbaai tot by Maputo.

In Engels staan die vis bekend as die Measels flounder.

Masels-botvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Paralichthodes
Spesie:
P. algoensis
Binomiale naam
Paralichthodes algoensis
(Gilchrist, 1902)

Voorkoms

Die vis se lyf is plat en ovaalvormig. Die oë kant (bokant) is bruinerig met donker kolle en daar is ook donker kolle op die vinne. Die onderkant is wit. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat

Die vis leef op sand of modderige bodems in water wat tot 100 m diep is. Goeie eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Masels-Botvis VoorkomsMasels-Botvis HabitatMasels-Botvis Sien ookMasels-Botvis BronMasels-Botvis VerwysingsMasels-Botvis Eksterne skakelMasels-Botvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)ISO 3166-2ApostelPornografiese akteurJodeHeupKlem-in-die-kaakNamakwalandSwartwitpensWinnie Madikizela-MandelaAfrikaanse TaalmonumentLys van Kaapstad se voorstedeGqeberhaHulpwerkwoordIndiese OseaanPaddaLiefdeSoogdierGianna MichaelsBorskankerSelfmoordAllan BoesakKameelKonjunktivitisDeon MeyerKragopwekkingAborsie in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024BywoordMosesNatuurlike hulpbronKarlien van JaarsveldMaagsweerOnderwys in Suid-AfrikaJanie du PlessisSlag van Cuito CuanavaleTaylor SwiftDemokrasieDoopKunsJode in Suid-AfrikaNkosi Sikelel' iAfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoornaamwoordHoofkarakterPrimêre sektor van die ekonomieWaterkringloopMetamfetamienPornografieDepressie (gemoedstoestand)WinterAnilingusGrondbesoedelingMoedersdagMaselsChemiese verbindingMichael JacksonVulvaPêrelAfrikaanse WikipediaBernice WestMaatskaplike verantwoordelikheid2024 Chinese Grand PrixSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBelvidere Holy Trinity-kerkPesachNasionale PartySokkerDroogteKrapIronieLys van politieke partye in Suid-AfrikaSophie SchollHerfsSeeKakiebos🡆 More