Martialis

Marcus Valerius Martialis (ook net as Martialis bekend; tussen 38 en 41 n.C.

tot tussen 102 en 104 n.C.) was ’n Romeinse digter van Hispania (nou Spanje) wat die bekendste is vir sy 12 boeke Epigramme, wat tussen 86 en 103 n.C. gepubliseer is, tydens die bewind van keisers Domitianus, Nerva en Trajanus. In hierdie kort, gevatte satiriese gedigte skryf hy oor die stadslewe en die skandalige bedrywighede van sy tydgenote, en romantiseer hy sy plattelandse opvoeding. Hy het altesaam 1 561 geskryf, waarvan 1 235 elegiese koeplette is.

Martialis
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboorte Maart, tussen 38 en 41 n.C.
Augusta Bilbilis (nou in Spanje)
Sterfte Tussen 102 en 104 n.C.
Rome
Beroep Skrywer
Genre(s) Satire
Bekendste werke Epigramme

Martialis is al die grootste Latynse epigrammatis genoem, en word beskou as die vader van die moderne epigram.

Verwysings

Tags:

DomitianusNervaRomeinse RykSatireSpanjeTrajanus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieOopbroninhoudOnderwysPersKoue OorlogVarkgriepGoudkus (streek)Pablo PicassoWikimedia-stigtingDiarreeMurunwa MakwarelaKoorsblaarSilwerAluminium16 NovemberKlankBrittany Ashton HolmesTweede VryheidsoorlogLys van Suid-Afrikaanse musikanteKlem-in-die-kaakHeks van HexrivierHamburgerErosietipesSeksualiteitKerngeneeskundeAvbobTennisHeuningbyCalviniaRefleksieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaUniegebouWaterkringloopEk is 'n Afrikaan (toespraak)PoësieVormRenteGeskiedenis van Suid-AfrikaMagnetismeSteenkool in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersHoofletterE-posDistrik SesVaste stofAB de VilliersVincent van GoghAfrikaanse woordelys en spelreëlsHokkieKolorektale kankerSout (chemiese stof)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BybelOrale seksBladwisselendLoodBelastingKrimpvarkieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDialoog in fiksieAfrikanernasionalismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOligopolieWikiquoteVersoeningsdagOrtopedieAardedagMotOseaanbesoedelingLuiperdBek-en-klouseerKoos BekkerKlereBlaarVoël🡆 More