Marshall Allman: Amerikaanse akteur

Marshall Allman (gebore 5 April 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hostage (2005) en Blue Like Jazz (2012), en in die televisiereekse Prison Break (2005) en Quantum Break (2016).

Marshall Allman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marshall Scot Allman
Geboorte 5 April 1984 (1984-04-05) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2005: Hostage
  • 2005: Dishdogz
  • 2009: The Immaculate Conception of Little Dizzle
  • 2009: American Bully
  • 2012: Blue Like Jazz
  • 2013: Sugar
  • 2015: A Year and Change

Televisiereekse

  • 2005: Prison Break
  • 2016: Quantum Break

Televisierolprente

  • 2013: Filthy
  • 2015: Ken Jeong Made Me Do It

Video's

  • 2005: Ramping It Up: The Making of Dishdogz

Eksterne skakels

Tags:

Marshall Allman FilmografieMarshall Allman Eksterne skakelsMarshall AllmanVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlaattektoniekEuropaViëtnamoorlogDialoog in fiksieMenslike seksuele gedragDolfynMangelontstekingKondensasieBeroerteAardbewingHannes van WykOrale seksWêreldboekedagGordelroosAfrikaanse woordelys en spelreëlsEskomAntisemitismeDigvormXenofobieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRivierVryheidsdagKrugerwildtuinEmfiseemSlangBronadresWet op Bantoe-onderwysWikimedia-stigtingBybelGrondwet van Suid-AfrikaYsbeerBesoedelingVreesDoopKorrupsieMetaalBoelieryFraktuurKlem-in-die-kaakSeksuele opwekkingGeografie van Suid-AfrikaHerpes simplexWiskundeRudi ClaaseElektrolietDemi Lee MoorePreseminale vloeistofJeuksiekteSoweto-opstandUitwerking van klimaatsveranderingByKersfeesNamakwalandKappie (skryfteken)ReënTsongaAnale kankerAartappelPersentasieJohan BadenhorstSirkusVenda (taal)22 NovemberVigsArmoedeverligtingKarakteriseringAarde se atmosfeerSlag van Cuito CuanavaleBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Desimale breukeChatGPTAfro-AmerikanersAfrikanersGoogle TranslateKerngeneeskunde🡆 More