Marquesaseilande

Die Marquesaseilande (Frans: Îles Marquises of Archipel des Marquises; Marquesaans: Te Henua (K)enana (noorde) of Te Fenua `Enata (suide), wat albei Die Land van die Mens beteken) is ’n groep vulkaniese eilande in Frans-Polinesië, ’n oorsese kollektief van Frankryk in die suidelike Stille Oseaan.

Die hoogste punt is die piek van Berg Oave op die eiland Ua Pu – 1 230 m bo die seevlak.

Marquesaseilande
Inheemse naam: Îles Marquises / Te Fenua ‘Enata / Te Henua Kenana
Vlag
Vlag
Geografie

Ligging Stille Oseaan

Argipel Polinesië
Totale eilande 15
Hoofeilande Nuku Hiva, Ua Pu, Ua Huka, Hiva Oa, Fatu Hiva

Hoogste punt Berg Oave (Ua Pu) 1 230
Administrasie
Sien teks.
Oorsese kollektief Frans-Polinesië, Frankryk

Hoofstad Tai o Hae

Demografie
Bevolking 9 264

Marquesaseilande
’n Kaart van die Marquesaseilande.

Volgens navorsing in 2010 is die eilande vinnig in twee vlae gekoloniseer deur inheemse bewoners van Wes-Polinesië. Dit het in ~1025-1120 n.C. begin en gelei tot die ontwikkeling van ’n "merkwaardig eenvormige kultuur, menslike biologie en taal".

In die 21ste eeu vorm die Marquesaseilande een van die vyf administratiewe afdelings van Frans-Polinesië. Die hoofstad is Taiohae op die eiland Nuku Hiva. Volgens die 2012-sensus was daar 9 264 bewoners op die eilande.

Kultuur

Die ryk omgewing van die eilande het 'n groot bevolking onderhou. Die inwoners het veral gelewe van vis, skulpvis en broodvrug.

Verwysings

139°23′20″W / 9.45444°S 139.38889°W / -9.45444; -139.38889

Tags:

EilandFrankrykFransFrans-PolinesiëStille OseaanVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeesRooibokJan van RiebeeckIntensiewe vormVratPenisSowjetunieNoord-KaapKinkhoesSolidariteitKoöperasiestoriesChristendomSlaapapneeSuid-Afrikaanse randJohan StemmetEuropese Suidelike SterrewagLys van ingelyfde NG gemeentesWikimedia-stigtingJohannesburgReënspinnekopKoedoeLys van kinderspeletjiesNatuurlike satelliete van kleinplaneteKoekie (rekenaarwetenskap)Gebande muishondVolkekundePesachAfrikaanse naguilSterrestelselEjakulasieAtriale fibrillasieTandbederfPolisieAleksei NawalniSelfstandige naamwoordSkoonma-se-tongSmall HandsLys van Joodse feeste en herdenkingsZuid-Afrikaansche RepubliekLiewe HeksieSlag van Cuito CuanavaleVoorhuidNoord-AmerikaFilosofieSteenkoolFredi NestOlifantSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Die BylBorsklierMenseregteIngrid JonkerNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweLys van nedersettings in Suid-AfrikaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinOekraïnePuberteitIndiëDulcie van den BerghMenslike seksuele gedragJan BloukaasBrasiliaanse nasionale rugbyspanKoorsblaarPsigopatiePublieke domeinVier temperamenteMadison IvyMasturbasieAasblom🡆 More