Marmer-Luiperdkabeljou

Die marmer-luiperdkabeljou (Plectropomus punctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Oman, die eilande van suidwestelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Marbled coralgrouper.

Marmer-luiperdkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Plectropomus
Spesie:
P. punctatus
Binomiale naam
Plectropomus punctatus
(Quoy & Gaimard, 1824)

Voorkoms

Die vis is bruin tot oranje van kleur, groenerig aan die bokant met onreëlmatige vlekke op die lyf. Die vinne is donker met blou rante. Die onvolwasse visse is bruin met wit kolletjies op die lyf. Die vis word tot 1.1 m en 12.2 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies vlak riwwe om in te leef. Die volwassenes kom op dieptes van 62 m voor en die spesie vreet ander vis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Marmer-Luiperdkabeljou VoorkomsMarmer-Luiperdkabeljou HabitatMarmer-Luiperdkabeljou Sien ookMarmer-Luiperdkabeljou BronMarmer-Luiperdkabeljou Eksterne skakelMarmer-Luiperdkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerdampingDaggaMaatskappyNederlandsKoekie (rekenaarwetenskap)VoegwoordAfrikaanse WikipediaNG gemeente JansenvilleSteentydperkKlem-in-die-kaakKrapTweede Nuwe JaarBTWBruin menseSaldanhaErdwurmSonsteekMasturbasieYstervarkTydNasionale VrouedagWetenskaplike klassifikasieSelfoonAtoomMeervoudSamestellingPersoonlikheidEnsiklopedieVakbondIranWet op Bantoe-onderwysLys van nedersettings in Suid-AfrikaEugenetikaKunsmatige algemene intelligensieSikloonLandbou in Suid-AfrikaWaterstofKrieketOnderwysMaagdelikheidMetafoorDiarreeNiemetaalElandréRookgewoonteRassisme in AfrikaDolfynVermontErfenisdag (Suid-Afrika)Dulcie van den BerghPseudowetenskapLabia (geslagsdele)Demi Lee MooreGNU-lisensie vir vrye dokumentasieKuberkrakerLys van Afrikaanse televisiereekseNasionale VrouemonumentMichael JacksonEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMensSophie SchollOogproblemeDermpoliepSteve HofmeyrChristendomSkilpadMierleeuLys van Afrikaanse rolprenteVerkleurmannetjieLieweheersbesieKrokodilAkroniemStaalRefentse MorakeNelson Mandela🡆 More