Mark Pilgrim: Suid-Afrikaanse mediapersoonlikheid

Mark Pilgrim (20 September 1969 – 5 Maart 2023) was 'n Suid-Afrikaanse mediapersoonlikheid wat talle radio- en televisieprogramme aangebied het, veral as 'n DJ op 5FM, 94.7 Highveld Stereo, 94.5 Kfm, Hot919 en toe Hot102.7fm.

Op televisie het hy beide seisoene van Big Brother South Africa, die eerste seisoen van Big Brother Africa en die M-Net-speletjieprogram Power of 10 aangebied.

Mark Pilgrim: Radioloopbaan, Televisieloopbaan, Afsterwe
Mark Pilgrim as die aanbieder van Power of 10.

Radioloopbaan

Mark Pilgrim het sy radioloopbaan op Voice of Wits-kampusradio in die 80's begin. Hy het in 1995 by 5FM aangesluit. In 2003 het hy 5FM verlaat en by 94.7 Highveld Stereo in Johannesburg aangesluit. In Oktober 2007 het Pilgrim 'n musiekprogram aangebied wat gelyktydig op 2 radiostasies uitgesaai is (KFM en 94.7). Hy het aan die einde van Junie 2014 uit die radio getree, maar het 'n paar maande later teruggekeer na die splinternuwe Hot 91.9FM in Johannesburg, aanvanklik net 'n Saterdagoggendprogram 09:00 - 12:00 gedoen, maar uiteindelik voltyds teruggekeer na radio en doen ook Maandag tot Vrydag 9 vm – middag. In 2015 het hy 'n MTN Radio-toekenning vir die beste naweekradioprogram in Suid-Afrika ontvang, en in 2019 die Liberty Radio-toekenning vir die beste dagprogram in Suid-Afrika gewen. In 2021 is Pilgrim opgeneem in die South African Radio Awards Hall of Fame vir sy bydrae tot die radiobedryf.

Televisieloopbaan

  • New Moves (e-TV: 1999–2000)
  • Big Brother South Africa 1 (M-Net: 2001)
  • Big Brother South Africa 2 (M-Net: 2002)
  • Big Brother Africa (DStv: 2003)
  • Retail Therapy (M-Net: 2002–2005)
  • Face 2 Face (SABC2: 2004)
  • Sex Etc. (M-Net: 2005)
  • Blue Wave (Korporatief: 2004–2018)
  • What's Brewing (Korporatief: 2007–2008)
  • Power of 10 (M-Net: 2008)

Afsterwe

In Februarie 2022 is Pilgrim weer met kanker gediagnoseer, hierdie keer stadium 4 longkanker. Hy is op 5 Maart 2023 in die ouderdom van 53 oorlede.

Verwysings

Tags:

Mark Pilgrim RadioloopbaanMark Pilgrim TelevisieloopbaanMark Pilgrim AfsterweMark Pilgrim VerwysingsMark Pilgrim196920 September20235 Maart5FMM-NetRadioTelevisie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlobaliseringRumatiekMigrasie van voëlsAngssteuringSharpeville-slagtingNasionalismeSkaapLenteBestuiwingSwart nasionalismeYstertydperkWillie JoubertGroot vyfMalariaBorskankerWiskundige terminologieSkoenlapperGalblaasVerkleurmannetjieImmunologieRuslandLys van musiekinstrumente1913Tienie HollowayMusiekAnrich HerbstMetafoorGalileo GalileiNeerslagPubiese hareProvinsies van Suid-AfrikaSoortnaamKlimaatsverandering in AfrikaAdolf HitlerGeskiedenis van die BoererepubliekeZack du PlessisFisiese oefeningSwart menseSleutel (musiek)AsemhalingApostoliese GeloofsbelydenisPlantluisToerismeTuberkuloseFeminismeJuraMandalaMeeueInstagramBoontjieAtmosfeerMigrasie van diereChristendomOntbossingSwartAfrikaanse taalleerBeesLionel PetersonMIV/vigs in Suid-AfrikaMynbouVaste stofMeervoudDemokratiese Republiek die KongoHondeklipbaaiSeksualiteitMusieksimboleMartin Luther King jr.DigvormDemografie van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringGroepsgebiedewetGeslagsgelykheidLys van kleure🡆 More