Mark Gordon

Mark Gordon (gebore 14 Maart 1957) is 'n Amerikaanse politikus.

Hy is op 7 Januarie 2019 as die 33ste goewerneur van Wyoming ingehuldig. Hy het vanaf 2012 tot 2019 as die staatstesourier gedien. Gordon is 'n Republikein.

Mark Gordon
Mark Gordon
Gordon in 2019

33ste goewerneur van Wyoming
Ampsbekleër
Termynaanvang
7 Januarie 2019
Voorafgegaan deur Matt Mead

29ste tesourier van Wyoming
Ampstermyn
1 November 2012 – 7 Januarie 2019
Voorafgegaan deur Joseph Meyer
Opgevolg deur Curt Meier

Persoonlike besonderhede
Gebore Mark Gordon
14 Maart 1953 (1953-03-14) (71 jaar oud)
New York, New York Deelstaat, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Politieke party Republikeinse Party
Eggenoot/-note Jennie Muir (2000–hede)
Sarah Hildreth Gilmore (1981–1993; haar dood)
Kind(ers) 4
Alma mater Middlebury College
Religie Christen

Politieke loopbaan

Mark Gordon 
Gordon tydens 'n debat in Oktober 2018

In 2008 was Gordon 'n kandidaat vir die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers. Sy mede-Republikein Cynthia Lummis het vir Gordon in die voorverkiesing verslaan en die algemene verkiesing in November 2008 gewen.

Goewerneur Matt Mead het op 26 Oktober 2012 vir Gordon as tesourier aangewys nadat Joseph Meyer oorlede is. Regter William Hill het vir hom op 1 November 2012 ingesweer. Gordon is in 2014 tot sy eerste volle termyn verkies.

Gordon het in die 2018-verkiesing vir die pos van goewerneur gestaan en die algemene verkiesing gewen nadat hy sy opponent Mary Throne van die Demokratiese Party met 67% van die stemme verslaan het. Hy is op 7 Januarie 2019 ingehuldig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Republikeinse Party (Verenigde State)Wyoming

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Landbou in Suid-AfrikaGlasLidwoordGedigErfenisGeweldPersentasieMagsverheffingGeografie van Suid-AfrikaIronieTandbederfJazzGeboorteSout (chemiese stof)KinderregteVigs1200KrugerwildtuinRobert SobukweGesonde dieetStaatstoelaeJansenvilleVerenigde KoninkrykLarry PageSamespanningWes-KaapThabo MbekiWerkwoordEeuPretoriaTienerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePornografieVersamelnaamKlavierVierkantswortelSiya KolisiChloorLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAnneli van RooyenFossielbrandstofTuberkuloseDermpoliepSharpeville-slagtingAsemhalingRenaissanceKanadaWikiquote7de LaanPornografiese akteurSpreeuVerdampingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MantisLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WoestynJaco JacobsVlekvrye staalAfrikaanse taalleerKameelperdKoolhidraatKasteel die Goeie HoopJo BlackHoenderLiefdeVoëlCovid-19-pandemieDemokratiese Republiek die KongoMenseregteVarkgriepGalblaasMeettegniekSebraMusiekLys van Suid-Afrikaanse skrywersKlein vyf diereRob Hersov🡆 More