Mark Blum: Amerikaanse akteur

Mark Blum (Newark, New Jersey 14 Mei 1950 − 25 Maart 2020) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Desperately Seeking Susan (1985), Crocodile Dundee (1986), Blind Date (1987), en Shattered Glass (2003).

Mark Blum
Geboorte (1950-05-14)14 Mei 1950
Newark, New Jersey, VSA
Sterfte 25 Maart 2020 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Janet Zarish
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Op 26 Maart 2020 het die New Yorkse teatergeselskap Playwrights Horizons bekend gemaak dat Mark Blum in die ouderdom van 69 oorlede is nadat hy 'n Koronavirus-infeksie opgedoen het wat komplikasies veroorsaak het.

Filmografie

Rolprente

  • 1985: Desperately Seeking Susan
  • 1986: Crocodile Dundee
  • 1987: Blind Date
  • 1993: Emma and Elvis
  • 1998: You Can Thank Me Later
  • 2003: Shattered Glass
  • 2005: Life on the Ledge
  • 2012: A Wife Alone
  • 2015: How He Fell in Love

Televisiereekse

  • 1987: Sweet Surrender
  • 1990: Capital News

Televisierolprente

  • 1991: MTV, Give Me Back My Life: A Harvard Lampoon Parody
  • 1992: Condition: Critical
  • 1993: Gloria Vane

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mark Blum FilmografieMark Blum VerwysingsMark Blum Eksterne skakelsMark Blum14 Mei1950202025 MaartVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieRoekelose DadeOlifantDonker materieJada FirePolitieke partyThabo MbekiAardeSeksualiteitMiddelmisbruikDermpoliepKangaroeOogproblemeDundermDigvormKoue OorlogRolprentNarsistiese persoonlikheidsteuringKoreaanse nasionale rugbyspanEMaagAuschwitz-konsentrasiekampWaarheid-en-versoeningskommissieGuillain-Barré-sindroomWaterpokkiesMagda van BiljonIranLiewe HeksieRacheltjie de BeerPoësieGenesisHomofoonWaterhertOekraïneApostoliese GeloofsbelydenisMangelontstekingEier (biologie)Kappie (skryfteken)FrankrykGeurmiddelRugbyAnglo-BoereoorlogSonnestelselLika BerningBloedsomloopstelselSuid-Afrikaanse InkomstediensNaeltjiesYouTubeToorbergLiesbreukKoningAfrikanersAleksei NawalniMusiekGeelslangHolocaustVaginaPalmsondagBreinvliesontsteking2023PesachSeksSigaretRooiwaterMensMarita NapierMeksikoFritz WepperSeksuele opwekkingEierleier🡆 More