Maria Sharapova

Maria Yuryevna Sharapova (Russies: Мари́я Ю́рьевна Шара́пова, Maria Yuryevna Sharapova, , luister (hulp·inligting); gebore 19 April 1987 in Njagan, Wes-Siberië) is 'n voormalige Russiese tennisspeler en model.

Maria Sharapova
Maria Sharapova
Sharapova tydens die Mutua Madrid Open in 2015
Volle naam Мари́я Ю́рьевна Шара́пова
Maria Yuryevna Sharapova
Land Vlag van Rusland Rusland
Woonplek Bradenton, Florida
Geboortedatum 19 April 1987 (1987-04-19) (37 jaar oud)
Geboorteplek Njagan, Russiese SFSR, Sowjetunie (nou Rusland)
Lengte 1,88 m
Begin professioneel 19 April 2001
Afgetree 26 Februarie 2022
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $38 777 962 (soos op 30 Januarie 2023) (4de van alle tye)
Amptelike webblad mariasharapova.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 645–171 (79,0%)
Loopbaantitels 36 WTA, 4 ITF
Hoogste rang No. 1 (22 Augustus 2005)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (2008)
Junior E (2002)
Franse Ope W (2012, 2014)
Junior 3R (2002)
Wimbledon W (2004)
VSA-Ope W (2006)
Groot toernooie
Toereindronde W (2004)
Olimpiese Spele Maria Sharapova Silwermedalje (2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 23–17 (57,5%)
Loopbaantitels 3 WTA
Hoogste rang No. 41 (14 Junie 2004)
Australiese Ope 2R (2003, 2004)
VSA-Ope 2R (2003)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 2–1 (66,7%)
Loopbaantitels 0
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
VSA-Ope KE (2004)
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023.

Sharapova is bekend vir haar harde gekreun tydens wedstryde soos sy houe slaan. Tydens 'n wedstryd in 2005 op Wimbledon is die kreun gemeet op 101 dB, ongeveer die volume van 'n polisiemotor se sirene op kort afstand.

In Maart 2016 het aan die lig gekom dat Sharapova tydens die Australiese Ope 'n dwelmtoets vir meldonium, 'n stof wat aan die begin van 2016 deur die Wêreldagentskap teen Opkikkers (Wada) verbied is, gefaal het. Op 8 Junie 2016 is sy deur die Internasionale Tennisfederasie (ITF) vir twee jaar verban.

Grand Slam-rekord

Maria Sharapova 
Maria Sharapova tydens die Franse Ope in 2013
Maria Sharapova 
Maria Sharapova tydens die Olimpiese Somerspele 2012 in Londen

Die tabel toon Sharapova se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroue-enkels waaraan sy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2003 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 2
2004 Rondte 3 Kwarteindstryd Wenner Rondte 3
2005 Halfeindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd Halfeindstryd
2006 Halfeindstryd Rondte 4 Halfeindstryd Wenner
2007 Eindstryd Halfeindstryd Rondte 4 Rondte 3
2008 Wenner Rondte 4 Rondte 2 Beseer
2009 Beseer Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 3
2010 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 4
2011 Rondte 4 Halfeindstryd Eindstryd Rondte 3
2012 Eindstryd Wenner Rondte 4 Halfeindstryd
2013 Halfeindstryd Eindstryd Rondte 2 Beseer
2014 Rondte 4 Wenner Rondte 4 Rondte 4
2015 Eindstryd Rondte 4 Halfeindstryd Beseer
2016 Diskwalifiseer Beseer Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2017 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 4
2018 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 1 Rondte 4
2019 Rondte 4 Nie deelgeneem nie Rondte 1 Rondte 1
2020 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Toernooi nie gehou nie Nie deelgeneem nie

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19 April1987Lêer:Maria sharapova.oggMaria sharapova.oggModel (persoon)RuslandRussiesSiberiëTennisWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofstadKlimaatveranderingPresident van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingGreen PornoBevolkingLys van musiekinstrumenteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansVoortrekkermonumentSuikersiekteVerkleurmannetjieLys van visseDirekte en Indirekte redePseudowetenskapGroepsgebiedewetVroueregteHorlosieEkologieOos-Kaap1990AnglisismeOntbossingStereotipeKoolstofdioksiedGeweldTienie HollowayBateDomineeRacheltjie de BeerRegeringYsterKommunismeJeuksiekteWelwitschiaFeminismeMuskietDistrik SesGeskiedenis van Suid-AfrikaHeupSiya KolisiHannes van WykJode in Suid-AfrikaLiefdeToerismePerdebyeTelwoordWiki CommonsGautengLieweheersbesieVennootskapVerstedelikingRassismeNiemetaalAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSpringbokkeMondNarsistiese persoonlikheidsteuringInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSekondêre sektor van die ekonomieMangelSeekatAanpassingskapasiteitSpinnekopNag van die lang messeProstaatkankerPriemfaktorLugbesoedelingMiddelmisbruikMosambiekYstertydperk🡆 More