Marguerite Van Eeden: Suid-Afrikaanse aktrise

Marguerite van Eeden (gebore 6 Junie 1997) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, wat veral bekend is vir haar rol as Anita in die kykNET dramareeks Sara se Geheim.

Nadat sy aan die Hoër Meisieskool La Rochelle gematrikuleer het, het sy in 2017 haar drama-graad aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Haar debuut op televisie was met die kykNET misdaadreeks, Die Byl, wat 'n fiktiewe weergawe van wyle Piet Byleveld se dossiere is.

Marguerite van Eeden
Geboorte 6 Junie 1997 (1997-06-06) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise, fotograaf, model
Rolprente Vaselinetjie, Vergeet My Nie
Internet-rolprentdatabasis-profiel

2017 was 'n groot jaar vir Van Eeden toe sy die rol van Anita in die televisiereeks, Sara se Geheim, gekry het, asook 'n rol in die film Vaselinetjie. In Oktober 2017 het sy haar verskyning gemaak in Episode 3 van Seisoen 1, van die dramareeks op kykNET, Waterfront. In 2018 kry sy haar eerste volle rol in die televisiereeks Fynskrif.

Persoonlike lewe

Van Eeden het in 2018 verloof geraak aan Danie du Toit van die musiekgroep Spoegwolf.

Rolprente

  • Conscript, vertolk die rol van Hailey (2017)
  • Passion Gap, vertolk die rol van Elani (2017)
  • Vaselinetjie, vertolk die rol van Helena (2017)
  • Somerkersfees, vertolk die rol van Jane (2019)
  • Vergeet my nie, vertolk die rol van Mardaleen (2020)

Televisie

  • Kern, vertolk die rol van jong Stella (2017)
  • Deep End, vertolk die rol van Melanie (2017)
  • Sara se Geheim 2, vertolk die rol van Anita (2017)
  • Die Byl, vertolk die rol van Zelda (2017)
  • Fynskrif, Seisoen 3, vertolk die rol van Alex Kruger (2018)
  • Spreeus, vertolk die rol van Marianne (2018)
  • Die Byl, Seisoen 2, vertolk die rol van Monica Walters (2018)

Verwysings

Bronnelys

Tags:

Marguerite Van Eeden Persoonlike leweMarguerite Van Eeden RolprenteMarguerite Van Eeden TelevisieMarguerite Van Eeden VerwysingsMarguerite Van Eeden BronnelysMarguerite Van Eeden20176 JunieAktriseHoër Meisieskool La RochelleKykNETPiet ByleveldUniversiteit Stellenbosch

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GordelroosGoogle TranslateOrkney Snork NieOrgaanJannie du ToitWaterpokkiesLetterlike en figuurlike taalgebruikEuropese Suidelike SterrewagBoet TroskieNieuwoudtvilleWaarheid-en-versoeningskommissieEucalyptusStaat PalestinaSteve BikoOnderhandelinge om apartheid te beëindigSendelingposisieSuid-Afrikaanse PolisiediensJacques LootsSeksualiteitBatmanAfrikaanse Hoër SeunskoolWayback MachineAardverwarmingLys van kinderspeletjiesOnse VaderLys van elemente volgens simboolEier (biologie)Narsistiese persoonlikheidsteuringKinderregtePornografieMenslike skeletPuberteitProstaatkankerGeorgiëSirkelAnilingusBiljoenSuurstofErica BoyerDepressie (gemoedstoestand)AntoniemLetterkundeLily CarterKnopiespinnekopAustraliëErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2DermpoliepOrganometaalchemieGawes van die Heilige GeesDuitse perdebyDroomModernismeKatOrgasmeISBN (identifier)ByInstagramOekraïneHoofpynWillie EsterhuizenSmall HandsKoöperasiestoriesOoiBoomKommunikasieFacebookPenisverlengingSonDulcie van den BerghKalenderOrtopedieBelgiëTuisblad🡆 More