Marco Börries

Marco Börries (* 1 Augustus 1968) is 'n Duitse besigheidsman - ook die Duitse Bill Gates genoem.

Börries het op 16 jarige leeftyd as leerder aan die hoërskool Gymnasium Oedeme, die firma Star Division as 'n motorhuisbesigheid in Lüneburg gestig. Hy het dit gedoen nadat hy as 'n uitruilleerder in die Silicon Valley, VSA gewoon het. Hy het die sagtewarepakket StarWriter (StarOffice) as 'n alternatief vir die kantoorpakket van Microsoft ontwikkel. Meer as 25 miljoen eenhede van StarOffice is reeds verkoop. Op 5 Augustus 1999 het hy Star Division vir 70 miljoen VSA-dollar aan die firma Sun Microsystems verkoop en het ook 'n kort tydperk vir die maatskappy gewerk.

Marco Börries het in Augustus 2001 die firma VerdiSoft gestig. Die firma het die nuwe tegnologie YahooGo ontwikkel is. Die sagteware het die soek na rolprente op die Internet moontlik maak. Die firma VerdiSoft en die tegnologie is in Februarie 2005 aan Yahoo! verkoop, waar hy sedertdien as Executive Vice President of Connected Life werksaam is.

Eksterne skakels

Tags:

1 Augustus1968Bill GatesDuitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jacques LootsSkilpadVulkanismeIntensiewe vormMadison IvyVerbondsarkThabo MbekiLys van Kaapstad se voorstedeCarles PuigdemontRugbyWitkruisarendEkonomie van Suid-AfrikaPinksterGroot vyfGautengPornJesus van NasaretYsterKrugerwildtuinGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSekondêre sektor van die ekonomieGerda SteynSeksuele stimulasieWoordeboek van die Afrikaanse TaalVlekvrye staalBergen-Belsen-konsentrasiekampLGrondbesoedelingWaterbesparing in Suid-AfrikaSinoniemUilHangbrugLys van myne in Suid-AfrikaKlein vyf diereKunsBywoordSteenkool in Suid-AfrikaLenteSelfoonLionel MessiOorlogMangelontstekingPreseminale vloeistofResensieNedersettingMidde-OosteLys van Afrikaanse televisiereekseJavaScriptVoegwoordBukkakeGenadedoodEkonomieWynSmall HandsBoer Soek 'n VrouPaarl GimnasiumHeuningbyDie BrielsPseudowetenskapVleilandPaaiementberekeningNamibiëGlenys LynneDuifAkademiaLeonardo da VinciOntwerpEnsiklopedieMieliestronkErfenisdag (Suid-Afrika)PampoentjiesVlag van Suid-AfrikaRMS TitanicOrgasme🡆 More