Marcia Wallace

Marcia Wallace (1 November 1942 – 25 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teen Witch (1989) en Big Stan (2007), en in die televisiereekse The Bob Newhart Show (1972) en The Simpsons (1989).

Marcia Wallace
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marcia Karen Wallace
Geboorte 1 November 1942
Sterfte 25 Oktober 2013 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1 (aangenome)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1968–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1989: Teen Witch
  • 2004: Forever for Now
  • 2007: Big Stan

Televisiereekse

  • 1972: The Bob Newhart Show
  • 1977: Hollywood Connection
  • 1989: The Simpsons
  • 2001: That's My Bush!
  • 2002: O2Be

Televisierolprente

  • 1980: Characters
  • 1990: Body Talk
  • 2006: The Real Match Game Story: Behind the Blanks

Eksterne skakels

Tags:

Marcia Wallace FilmografieMarcia Wallace Eksterne skakelsMarcia WallaceAktriseVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BurgerregteMiltNatriumsulfietAnale kankerLyfstraf in skoleWêreld- Ekonomiese ForumWet op NaturellengrondDubbelpuntGeboorteVars waterLeeuC.J. LangenhovenSeksuele penetrasieRooikatSkaapSwart nasionalismeMenstruasieEngelsMeningsverskil oor aardverwarmingRassisme in AfrikaGalileo GalileiEnkelvoudige sinHernubare energieWaarheid-en-versoeningskommissieEmfiseemKlavierAndrew DavisPreseminale vloeistofKoolstofNoordwesWitrenosterSwartrenosterSendelingposisieMartin Luther King jr.VoortrekkersEkonomie van Suid-AfrikaLeierRob HersovHamburgerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlimaatverandering22 NovemberKinderregte633Covid-19-pandemieKompasWhatsAppMorfeemLys van nedersettings in Suid-AfrikaVoorsetselBeaufortskaalAsemhalingMikro-ekonomieLimpopo (rivier)PubliekHoopKopieregMaatskaplike verantwoordelikheidTropiese sikloonSuikersiekteSmeltpuntElektrolietStereotipeSuurreënHartaanvalKoperWatersuiweringTelevisieChapmanspiek-rylaanStollingsgesteenteSwedeDonderstormMadison IvyWêreldboekedagLys van Nederlandse skilders🡆 More