Maracaibomeer

Die Maracaibomeer (Spaans: Lago de Maracaibo) is met 'n oppervlakte van 13 210 km² die grootste meer in Suid-Amerika.

Maracaibomeer
Maracaibomeer
Satellietbeeld van die Maracaibomeer
Maracaibomeer
Kaart van die Maracaibomeer
Koördinate:09°48′57″N 71°33′24″W / 9.81583°N 71.55667°W / 9.81583; -71.55667 71°33′24″W / 9.81583°N 71.55667°W / 9.81583; -71.55667
Ligging:Venezuela
Soort:Kus-soutwater, baai
Oppervlakte:13 210 km² (5 100 myl²)
Maksimum diepte:60 meter (200 voet)
Volume:280 km³ (23 myl³)
Lengte:159 km (99 myl)
Breedte:108 km (67 myl)
Invloei:Catatumborivier
Uitvloei:Golf van Venezuela
Eiland/e:467
Nedersettings:Maracaibo, Cabimas

Dit is 'n binnemeer in die noordweste van Venezuela net oos van die grens tot Colombia en is suid van die Golf van Venezuela en die Karibiese See geleë. Die meer is ná Maracaibo genoem, Venezuela se belangrikste hawestad en tweede grootste stad, wat in die noorde van die Maracaibomeer lê.

Maracaibomeer
Die stad Maracaibo en die Maracaibomeer

In die 16de eeu is die Welser-kolonie Klein-Venedig rondom die meer gestig, 'n poging om die gebied te koloniseer. Die Maracaibomeer is veral belangrik vir Venezuela se olie-industrie, dié land se grootste ru-olieveld is in die ooste van die meer geleë.

Eksterne skakels

Tags:

ColombiaKaribiese SeeMaracaiboMeerSpaansSuid-AmerikaVenezuela

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StilleweAnglo-BoereoorlogSublimasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIngenieursweseHipoteseDiarreeGoudkus (streek)Spoorvervoer in Suid-AfrikaLodewyk XVI van FrankrykSebraWaterbesparing in Suid-AfrikaBybelHeupvervangingMuishondRooibokJaarWright-broersFilosofieMikro-ekonomieMielieKunsmatige intelligensieDemi Lee MooreDoelwitCovid-19-pandemieDesimale breukeSydneySosiale mediaSeksuele opwekkingBlaarSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNiersteenVraag en aanbodHernubare energieSonSmaakTierNeerslagGas7de LaanDikdermMieliestronkMarsRina HugoKoorsHeuningbyVerenigde KoninkrykMaagsweerRepubliek die KongoGlobaliseringHomofoonKlein-KarooBywoordSiya KolisiKinderregteLeestekenHorlosieWolkSeisoenSuid-Afrika-WetMaatskaplike verantwoordelikheidHindoeïsmeMenslike seksuele gedragDierJavaScriptFamilie (verwantskap)PretoriaRookgewoonteFilistyneGrondbesoedelingEkologieVrouOm-te-infinitiefkonstruksieVerantwoordelikheidVaginale kanker🡆 More