Maputalandraasblaar

Maputalandraasblaar (Combretum mkuzense J.D.Carr & Retief) is 'n bladwisselende struik of klein boom wat inheems is aan die oostelike kusvlakte van Suider-Afrika.

Op die oog af kom dit baie met die Raasblaar ooreen.

Maputalandraasblaar
Maputalandraasblaar
Struik met groen vrugte in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mkuzense
Binomiale naam
Combretum mkuzense
J.D.Carr & Retief

Die verspreidingsgebied strek van die oostelike Lebombo-voetheuwels tot in die kuswoud van Maputaland, en dit is ook teenwoordig in aanliggende Mosambiek. Dit word daar byvoorbeeld in die Licuáti-reservaat aangetref.

Die voorkomsgebied binne Suid-Afrika is 6 700 km² waar dit van 12 lokaliteite bekend is. Dit word aangetref in geslote boomveld en in sandwoud. Op die SANBI-rooilys word dit as byna bedreig (NT) gelys, weens ontbossing vir landbou en die insameling van brandhout.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

2023Karlien van JaarsveldPofadder (slang)SkaakSwitserlandKlitorisEthiopiëBatmanTegnologieBloeddrukVersamelnaamPalmsondagVolhoubaarheidGordelroosIerse nasionale rugbyspanLugbesoedelingAnglo-BoereoorlogAfrikaansKinderregteLys van lande volgens bevolkingDassievoëlXhosaAppelblaarBipolêre gemoedsteuringISBN (identifier)Lys van elemente volgens simboolSkildklierMuishondPtolemeusOosters-Ortodokse KerkNamibiëMisdaadHomoniemKoue OorlogAfrikanersLionel MessiSlag van BloedrivierPeach van PletzenBrasiliaanse nasionale rugbyspanRugbyLewerEmfiseemIranKaapstadWayde van NiekerkWhitey BassonMarga van RooyHernubare energieMeervoudVulkaanGeboorteHoofpynNamakwalandJan van RiebeeckTaalByvoeglike naamwoordKankerMakazole MapimpiSuid-AfrikaPinksterAfkortingWit-DonderdagKlimaatFilosofieEuropaWaterhertGroot TrekSpookvoëlOrgasmeByeboerderyNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweVulvaBloedvergiftigingEierleierHerfs🡆 More