Mantel

'n Mantel is 'n kledingstuk soortgelyk aan 'n jas, maar sonder moue, wat die hele bolyf bedek en in die meeste style ten minste tot by die knieë strek.

Meestal dien die mantel as 'n weervaste kledingstuk wat die draer teen wind, reën en sneeu beskut.

Die woord "mantel" stam af van die Oudhoogduits mantal, wat weer van die Latyn mantulum afgelei is, wat dop of kombers beteken.

Tags:

JasKlereKnieReënSneeuWeer (meteorologie)Wind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HerfsWaterkringloopKrugerwildtuinFilosofieGipsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPornhubLys van Afrikaanse rolprenteBloeddrukCounter-Strike 2AluminiumMaroela MediaSiya KolisiOorstromingAardkorsAfrikaKlankverskynselsGeslagsgelykheidSeksualiteitGeboorteDansTrekarbeidCarike KeuzenkampLugbesoedelingHartversakingErfenisVars waterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TerracottaleërRepubliek die KongoMisdaadromanAnglo-BoereoorlogDriehoekOmtrek, oppervlakte en volumeLeonardo da VinciPrimêre sektor van die ekonomieCorioliskragGeldVerkleinwoordTweede WêreldoorlogGroepsdrukSwart menseAntisemitismeVerenigde KoninkrykWikipediaVeelvoudige sinDemokratiese Republiek die KongoRooibokDuitse maselsWaterbesoedelingDesmond TutuAkademiaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKriekWaarheid-en-versoeningskommissieDistrik SesNamibiëMediese diagnoseDemokrasieInsekGoudMona LisaOligopolieKoedoeKolorektale kankerKorrupsieFinale OplossingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKunsmatige algemene intelligensieBynierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHorlosieUnie van Suid-AfrikaWillie JoubertAbstraksie (rekenaarwetenskap)Skaap🡆 More