Manglietvisvanger

Die manglietvisvanger (Halcyon senegaloides) is 'n skaars plaaslike trekvoël.

Dit broei tydens die somer in kuswoud en oewerruigtes. Die voël oorwinter in manglietmoerasse. In Engels staan die voël bekend as die Mangrove Kingfisher.

Manglietvisvanger
Manglietvisvanger
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Alcedinidae
Subfamilie: Halcyoninae
Genus: Halcyon
Spesie:
H. senegaloides
Binomiale naam
Halcyon senegaloides
A. Smith , 1834

Identifikasie

Die voël is 22 tot 24 cm lank en weeg 75 tot 90 gram. Die snawel is rooi (nie rooi-en-swart) asook die bene. Daar is 'n swart gewrigsvlek aan die ondervlerk en die kop is donkerder grys. Die voël is effens swaarder as die bosveldvisvanger. Die rug is ligblou wat die voël onderskei van ander spesies in dieselfde genus. Die jong voël het 'n bruinerige snawel en die bors is donker geskub.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Persoon (taalkunde)KersfeesSkilpadPolitieke partyEngelsVulvaRocco SiffrediAardkorsMadison IvyLetterkundeHipoteseVolhoubaarheidLys van elemente volgens simboolFrederik Willem de KlerkSkaapPieter DuvenageAfrikanersLieweheersbesieVerbuigingGlasSkaakMetamfetamienFort BeaufortVolksrepubliek ChinaVryheidsdagByBestuiwingGeslagKommunismeIslamitiese StaatWoordeboekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaSkerpioenJaco JacobsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGriepDemi Lee MooreHemelvaartFiela se kindPeach van PletzenAlfabetWater (molekuul)Swart menseJode in Suid-AfrikaKlimaatAfrikaansMotorvoertuigNic de JagerDeelwoordZenobia KockEreksieNederlandNasionale VrouedagRooikatVloeistofBlourokkeKewerSiya KolisiVingerseksEkotoerismeTydPerdKunsMiddelmisbruikLourensrivierSchwantesiaMenslike skeletSonkragSeisoenRugbyVioolGalblaasAlbert EinsteinTweede WêreldoorlogJapannees🡆 More