Mandoza

Mduduzi Edmund Tshabalala (17 Januarie 1978 – 18 September 2016), algemeen bekend as Mandoza, was 'n Suid-Afrikaanse kwaito-musikant.

Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels, wat hom oor 'n breë spektrum in Suid-Afrika gewild gemaak het. Hy is op 18 September 2016 aan breinkanker oorlede. Sy tweede album, Nkalakatha (2000), verkoop 350 000 eksemplare en word daarmee die suksesvolste album in sy diskografie.

Mandoza
GeboortenaamMduduzi Edmund Tshabalala
Gebore(1978-01-17)17 Januarie 1978
Soweto, Suid-Afrika
Sterf18 September 2016 (op 38)
Johannesburg, Suid-Afrika
GenresKwaito, hip-hop
Beroep(e)Sanger, akteur

Diskografie

  • 1999: 9II5 Zola South
  • 2000: Nkalakatha
  • 2000: Nkalakatha (The Boss Remixes)
  • 2001: It's All Right – (saam met Tokollo en Kabelo)
  • 2002: Godoba
  • 2003: Tornado
  • 2004: S'gelekeqe
  • 2004: Same Difference – (saam met Danny K)
  • 2005: Phunyuka Bamphethe
  • 2006: Ngalabesi
  • 2007: Champion
  • 2008: Ingwenya
  • 2010: The king

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Mandoza DiskografieMandoza VerwysingsMandoza Sien ookMandoza Eksterne skakelsMandozaAfrikaansEngelsKwaitoSuid-AfrikaXhosaZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RymOmtrek, oppervlakte en volumeAsemhalingDarwinismeMadison IvyAnilingusNagmaalDesmond TutuNasiebouOraniaEiffeltoringWebwerfItaliëIdioomJeugdagAfrikaanse taalleerAborsieVersoeningsdagTandbederfByvoeglike naamwoordPolisieTropiese sikloonAngssteuringOlimpiese SomerspeleSkilpadPesachTaalMaroela MediaGeskiedenis van AfrikaansChristendomBosluisLiewe HeksieOu Apostoliese KerkMaanOnderhandelinge om apartheid te beëindigDermpoliepSkarlakenkoorsLangste woordTydVormNiemetaalLys van elemente volgens simboolMonopolieOnse VaderNuwe TestamentMeettegniekSlag van BloedrivierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGeslagsgelykheidPriemgetalRieldansBrasiliëMikro-ekonomieThys die BosveldklongKunselementeMeningsverskil oor aardverwarmingEkotoerismeEreksieSoweto-opstandByLongSuid-AfrikaOranjerivierStilleweNieuwoudtvilleSelfieAfkappingstekenBosluisbytkoorsNatuurbewaringBeaufortskaalDesimale breukePseudowetenskapSwartbewussynsbewegingSkaakKarlien van JaarsveldJohannesburg🡆 More