Mandeni

Mandeni is 'n dorp naby die noordkus, in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dorp is 22 km van KwaDukuza (Stanger) en 96 km vanaf Durban geleë.

Mandeni
Mandeni is in KwaZulu-Natal
Mandeni
Mandeni
Mandeni Mandeni se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°09′S 31°25′O / 29.150°S 31.417°O / -29.150; 31.417 31°25′O / 29.150°S 31.417°O / -29.150; 31.417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitMandeni
Oppervlak
 • Totaal18,02 km2 (6,96 vk. myl)
Hoogte
139 m (456 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 904
 • Digtheid217/km2 (560/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense24.6%
 • Indiërs/Asiërs14.9%
 • Bruin mense4.4%
 • Swart mense54.8%
 • Ander1.4%
Taal (2011)
 • Zoeloe 47.8%
 • Engels 31.9%
 • Afrikaans 14.9%
 • Ander 5.4%
Poskode (strate)
3802
Skakelkode032

Die Tugelarivier vloei deur Mandeni. Die mond van die rivier is 10 km vanaf die middedorp.

Die dorp het verskeie fabrieke en trek werkers van vêr. Die grootste werkverskaffer is Sappi, Suid-Afrika se grootse papiervervaardiger.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DurbanKwaDukuzaKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieZack du PlessisWiskundeLys van Nederlandse skildersWinnie Madikizela-MandelaBeesGrondwetLys van kinderspeletjiesDemokrasieVerkragtingWerkloosheidFisiese oefeningAntoniemAfrikaanse WikipediaTafelbergMartin Luther King jr.ArmoedeNatuurlike hulpbronTienie HollowayOlimpiese SpelePankreasMoslemSeksSkilpadTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Seksuele penetrasieGasKasterolieIndustriële RevolusieLettergreepSatellietAkuutKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVersamelnaam7de LaanLeeuMaatskappyKewerSkoenlapperSkrywerByvoeglike naamwoordHindoeïsmeBeleggingVoornaamwoordHemelvaartsdagSkisofrenieChemiese verbindingBosvarkGawes van die Heilige GeesViëtnamoorlogGenitale vratOmgewingsbeheerNasionale PartyNicole StraussRooibokSikloonKankerAsemhalingArabies-Israeliese konflikAluminiumVervoerSeegolfVulkaanLimfvatstelselHannes van WykBernice WestWet op BevolkingsregistrasieKlereVioolOopbroninhoudAanpassingskapasiteitNasionale VrouedagSendelingposisieParasitiese siektesStadWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTrekarbeidPornografie🡆 More