Mana Pools

Mana Pools is 'n deel van die benedestroom van die Zambezirivier in Zimbabwe.

Na elke reënseisoen verander die alluviale gebied (sedimentasie wat deur die rivier afgeset word) in groot mere. As hierdie mere stadig opdroog en kleiner word, lok die gebied talle groot diere (waaronder olifante, buffels, luiperds en jagluiperds) wat op soek is na water. Dit maak dit een van die beste plekke in Afrika om grootwild te sien.

Mana Pools Nasionale Park, Sapi en Chewore Safarigebied*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Mana Pools
Sonsondergang in die Mana Pools Nasionale Park
Ligging van Mana Pools op 'n kaart (Zimbabwe)
Mana Pools
Mana Pools
Ligging van Mana Pools in Zimbabwe
Koördinate: 15°45′S 29°20′O / 15.750°S 29.333°O / -15.750; 29.333 29°20′O / 15.750°S 29.333°O / -15.750; 29.333
Lande Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Tipe Natuur
Kriteria vii, ix, x
Verwysings 302
Streek Suider-Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1984  (8ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die woord mana beteken vier in die Shona-taal. Dit verwys na die vier groot permanente mere in hierdie gedeelte van die Zambezi.

In 1984 is Mana Pools, saam met die safarigebiede Sapi en Chewore, op Unesco se lys van wêrelderfenisgebiede geplaas.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaBuffelGrootwildJagluiperdLuiperdMeerOlifantReënSedimentZambezirivierZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OmgewingsgesondheidAntisemitismeStresVars waterEreksieSout (chemiese stof)KriekOogproblemeErfenisKaapse florarykProteïenAartappelRenaissanceMuskeljaatkatSonenergieIranse aanval op Israel in 2024WikiquoteISimangaliso-vleilandparkHernubare energieSelfbeeldKwikOnse VaderSamestellende afleidingAardeOnderwerp (taalkunde)KoorsblaarOos-KaapSuiwelprodukDiarreeAanhalingstekensFascismeLeeuNetbalVarkSeksueel oordraagbare infeksieGeelslangKlimaatveranderingSkoenlapperVier temperamenteSuider-AfrikaBobby van JaarsveldSeringboom16 AprilVioolSlangBesoedelingLetterkundeRobbeneilandJagluiperdMonumentBywoordHormoonsiekteWaterbesoedelingLeierNapoleon BonaparteOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeekoeiArmoedeMasturbasieGreen PornoPeter SnydersFranse RewolusieWikimedia-stigtingDieretuinNic de JagerPaarl GimnasiumWapen van Suid-AfrikaTafelsoutStadVoëlCorioliskragLionel MessiDrakensbergeOseaanbesoedelingKolitis🡆 More