Man In Die Donker

Man in die Donker, is 'n Suid-Afrikaanse swart en wit neo-noir-rolprent van 1962 geregisseer deur Truida Louw Pohl en mede-vervaardig deur Aletta Gericke, Truida Louw en Renée van der Walt vir Trio-films.

Dit is die eerste Suid-Afrikaanse rolprent wat deur 'n vrou in die Suid-Afrikaanse bioskoopgeskiedenis geregisseer word.

Man in die Donker
Regisseur Truida Louw Pohl
Produksieleier Aletta Gericke, Truida Louw en Renée van der Walt
Draaiboek Truida Louw Pohl
Kinematografie Judex C. Viljoen
Redigeerder Ivan Hall
Speeltyd 89 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Die hoofrol speel Babs Laker en Dawid van der Walt saam met Cor Nortjé, Mathilde Hanekom en Elsa Fouché in ondersteunende rolle.

Die film het positiewe resensies van kritici ontvang.

Rolverdeling

  • Babs Laker as Lydia Beyers
  • Dawid van der Walt as Dr Karel Beyers
  • Cor Nortjé as Hendrik Luyt
  • Mathilde Hanekom as Tant Ellie
  • Elsa Fouché as Helene du Toit
  • Esmé Euvrard as Heilsleër spreker
  • Douglas Fuchs as Dr Jacobs
  • Frances Holland as Mev Maritz
  • Willie Steyn as Gerrit Maritz
  • Charl Engelbrecht
  • Jaco van der Westhuizen as Jannie Ghitaar
  • Heloise van der Merwe
  • Marita Wessels
  • Jan Luyt Pohl as Sanger in die kroeg
  • Corrie Myburgh
  • Billy Pretorius
  • Kosie Roux
  • Dirk Engelbrecht
  • Gertie Scharper as Eenbeentjie meisie

Verwysings

Eksterne skakels

  • Man In Die Donker  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Neo-noirRolprentSuid-Afrikaanse filmbedryf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryQuebecSteve HofmeyrAfrikaanse Protestantse KerkBiodiversiteitKonjunktivitisEnkelvoudige sinSeekoeiWewervoëlsHeupKaartDemokratiese Republiek die KongoAfleiding (taalkunde)President van Suid-AfrikaPornografieNederlandGenadedoodLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPreseminale vloeistofAktuarisCovid-19-pandemieInstagramLongontstekingAardverwarmingGalblaasDuitsOliver TamboEnsiklopedieChristendomRassismeRivierLys van Islamitiese feeste en herdenkingsBipolêre gemoedsteuringSonsverduisteringAgorafobieLangste woordBergen-Belsen-konsentrasiekampDrinkwatervoorsieningGewone breukeHartseerBrandmondsindroomArendSebraNelson MandelaGewasboerdery in Suid-AfrikaIndonesiëHolocaustAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAfrikaJohannesburgKoos BekkerSwartbewussynsbewegingSeksuele stimulasieMondWoordeskatuitbreidingSnaarinstrumentSokkerHoopJeuksiekteDemi Lee MooreMosesStaalAkroniemSkemerEkostelselAkademiaRooikatLeierskapJan-Willem BreureDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEugenetikaNasionale VrouedagBloeddrukDinteranthusVeelrassige pornografie🡆 More