Malvarosyntjie

Die Malvarosyntjie (Grewia villosa) is 'n boom wat voorkom vanaf die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe, die Limpopovallei, langs die Lebomboberge tot aan die noordkus van KwaZulu-Natal.

Die boom verkies laagliggende bosveld en rotsagtige habitatte om in te groei. Die blare is breed en rond met 'n gekwilte boonste oppervlak en 'n harige, grys onderkant.

Malvarosyntjie
Malvarosyntjie
'n Malvarosyntjie in Israel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. villosa
Binomiale naam
Grewia villosa
Willd.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryAnrich HerbstRob HersovJo BlackIgtiologieFranklin D. RooseveltPastoorKlawers (speelkaarte)HokkieSelfvertroueKunstenaarElandréHarry KerrBipolêre gemoedsteuringJana CilliersPoësieNetbalWet op NaturellengrondHeuningbyKoolstofdioksiedKweekhuiseffekSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieSharpeville-slagtingReënMieliestronkKaren MeiringMantisInfeksieBloedingMaagKoorsTsoenamiEkonomie van Suid-AfrikaBysteekTrevor ManuelKoekie (rekenaarwetenskap)VoedingElektrisiteitsvoorsieningRuslandRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSirkelGeslagsregister vanaf Adam tot JesusTweede Nuwe JaarOnse VaderBrandmondsindroomNatuurlike hulpbronErfenisPapegaaieSiya KolisiWebblaaierSomerHoërskool OuteniquaRobert SobukweSkildklierSinoniemOmtrek, oppervlakte en volumeBeeldspraakRuan PienaarGeografie van Suid-AfrikaHipoteseRobbie WesselsBurgerregteElektriese geleierSwitserlandNemunasVlinderMeervoudErektiele disfunksieIngenieursweseKakiebosAardbewingJan-Willem Breure🡆 More