Madagaskar-Ralreier

Die Madagaskar ralreier (ook genoem die Malgassiese ralreier) is 'n seldsame winterbesoeker wat nie in Suid-Afrika broei nie.

Madagaskar-ralreier
Madagaskar-Ralreier
Madagaskar ralreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ardeola
Spesie:
A. idae
Binomiale naam
Ardeola idae
(Hartlaub, 1860)
Madagaskar-Ralreier
Verspreiding van die Madagaskar ralreier

Identifikasie

Die voël het 'n redelike donker rug en nek met breë, opvallende strepe, wat in vlug skerp by die wit vlerke afsteek. Die kenmerke onderskie hom van die ralreier. Sy groenerige snawel het 'n swart punt en snawelnok. Die algemene lengte van 'n volwasse voël is 47 cm.

Verspreiding

Soos die naam aandui is die Madagaskar-ralreier endemies aan Madagaskar. Die voël word ook af en toe in Zimbabwe gesien, maar besoek Mosambiek meer dikwels; word ook gereeld in Oos-Afrika gesien.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ardeola idae
  • Engelse naam: Madagascar Squacco of Madagascar Pond-Heron

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Madagaskar-Ralreier IdentifikasieMadagaskar-Ralreier VerspreidingMadagaskar-Ralreier Ander nameMadagaskar-Ralreier Sien ookMadagaskar-Ralreier BronnelysMadagaskar-Ralreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OmgewingsbeheerSlawernyStedelike hitte-eilandKunselementeMasturbasieByWatersuiweringHartDuitslandAspoestertjieVratBiologieKolonisasieReënEngelsKoolhidraatLugbesoedelingUitwerking van klimaatsveranderingMenslike skeletMIV/vigs in Suid-AfrikaGloeilampGeskiedenis van Suid-AfrikaYslandWeeluisErfenisdag (Suid-Afrika)TuisbladUniegebouSowjetunieVoëlSeksposisieNederduitsch Hervormde KerkReg tot ‘n gesonde omgewingGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondNasionale VrouedagSteenkoolNatuurrampBewussynLys van myne in Suid-AfrikaVaginaLiefdeSeptimius AwardsKlavierLeierStaatstoelaePeter SnydersPikkewynSharpeville-slagtingLys van Griekse mitologiese figureEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeprosesseerde kosViëtnamoorlogKommunikasieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HemelBesemSuid-Afrikaanse randLys van Suid-Afrikaanse skrywersVrouMandalaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWikipediaProstaatklierLimpopo (rivier)AandagstreepBynierMieliestronkGoogle MapsWoestynAfleiding (taalkunde)NierversakingBreinSeksLongontstekingDuitse maselsBloemfonteinDuits🡆 More