Rooioorlangstertjie

Die Rooioorlangstertjie (Malcorus pectoralis) is 'n endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre bossieveld.

Die voël is rusteloos en hou in lae struike, sit vir 'n kort rukkie op die toppe van bosse voordat dit dan op die grond sit. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-eared Warbler.

Rooioorlangstertjie
Rooioorlangstertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Malcorus

A. Smith, 1829
Spesie:
M. pectoralis
Binomiale naam
Malcorus pectoralis
A. Smith, 1829

Verspreiding en woongebied

Die spesie kom wyd verspreid voor in Suider-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooioorlangstertjie Verspreiding en woongebiedRooioorlangstertjie Sien ookRooioorlangstertjie BronRooioorlangstertjie VerwysingsRooioorlangstertjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sekondêre sektor van die ekonomieSonnestelselVerkragtingBiologieVerenigde KoninkrykMcDonald'sOranjerivierDuitslandPlastiekNederduitsch Hervormde KerkCleopatra VIIMosesLys van Kaapstad se voorstedeMisdaadNasiebouHartHoofkarakterDemokrasieAfrikaanse TaalmonumentMielieOnderwerp (taalkunde)Wiki CommonsGoudkus (streek)Selfstandige naamwoordGroepsgebiedewetGeldBevolkingsafnameVersamelnaamIntensiewe vormMagneetLionel MessiJaco JacobsGeelsugHibernasieIndiëGasOlimpiese SomerspeleBlack SashGemeenskapsorganisasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameProvinsies van Suid-AfrikaKweekhuiseffekWieg van die MensdomNederlandVisTrigeminale neuralgieMaselsKoerantVoornaamwoordAgtergrond (narratief)MolekuulC. Louis LeipoldtWitbloedselVarkLeesKorrupsieKlereSimboolMagnetismeDrakensbergeMenslike skeletSeptimius AwardsMierHokkieVlekvrye staal7de LaanGalileo GalileiDemi Lee MooreLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsUniegebouSomerWaterpokkiesSteve BikoPaasfeesKunstenaar🡆 More