Makron

'n Makron, van die Grieks μακρόv (makrón) wat lank beteken, of lengteteken, is 'n diakritiese teken ¯ wat bo of onder 'n klinker geplaas word om aan te dui dat dié klinker lank uitgespreek moet word.

Dit is oorspronklik gebruik om 'n lang (i.e. swaar) lettergreep te merk in Grieks-Romeinse metriek. Die teenoorgestelde is 'n brevis of kort-teken wat oorspronklik gebruik is om 'n kort lettergreep aan te dui en tans ook 'n kort klinker. Die onderskeid tussen lang en kort klinkers is gewoonlik fonemies. In die Internasionale Fonetiese Alfabet (IFA) word die makron gebruik om middel-toon aan te dui; die teken vir 'n lang klinker in die IFA is 'n aangepaste driehoekige dubbelpunt.

Die Hepburn-stelsel vir romanisering van Japannees gebruik makrons om lang klanke aan te dui. Byvoorbeeld: kōtsū (交通) "verkeer" teenoor kotsu (骨) "been" of "slag" (fig.). Ook die spelling van die Maori-taal maak gebruik van makrons.

Tags:

FoneemGrieksInternasionale Fonetiese AlfabetKlinker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdGeskiedenis van die BoererepubliekeMiddeloorontstekingVervoerErfenisdag (Suid-Afrika)WoordeboekLys van myne in Suid-AfrikaBernice WestBreinkaartRobbeneilandRamsar-vleilande in Suid-AfrikaTydsoneRepubliek die KongoIndustriële RevolusieMona LisaMenseregteJuraKoue OorlogOligopoliePussy RiotSenuweestelselBreinVoedselkettingKalenderDruiweOnderwerp (taalkunde)WithaaiGemeenskapEllipstekenKrieketGrondDieregeluideAfrikaanse WikipediaRudi ClaaseAardverwarmingSuid-Afrikaanse GrensoorlogOranjerivierSkaakHector PietersonGroepsgebiedewetEerste WêreldoorlogDigvorm7de LaanMantisWoordsoortSeksualiteitToerismeAlliterasieVormSprokieStereotipeAarverkalkingGevolge van aardverwarming op oseaneKonjunktivitisAnale seksDiskriminasieJan van RiebeeckKonsonantOopbroninhoudVratFilistyneSatellietfotoKatHondRekenaarWitbloedselJaarHamburgerGriekwa-AfrikaansBipolêre gemoedsteuringDurbanAfrikanerweerstandsbewegingJagluiperdPeach van Pletzen🡆 More