Makromolekuul

Makromolekule is baie groot molekule, wat 'n groot molêre massa besit.

Hulle is dikwels organiese molekule, maar daar is ook stowwe soos silikagel wat op silikon gebaseer is.

Makromolekule kan polimere wees, wat uit 'n herhaling van een monomeer opgebou is. 'n Voorbeeld hiervan is poliëtileen wat uit eteen-monomere is opgebou. Soms is die molekuul 'n ko-polimeer wat meer as een soort monomeer bevat

Daar is egter ook nie-polimere makromolekule wat uit verskeie verskillende blokke opgebou is. 'n Voorbeeld hiervan is die blok-polimere waarin stukke van die een polimeer afwissel met stukke van die ander. Makromolekule kan ook op een bepaalde manier uit 'n groot aantal kleiner eenhede van verskeie soorte opgebou is. Dit is die geval met proteïne wat op een spesifieke manier uit 'n twintigtal aminosure opgebou is.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolhidraatAnton GoosenKunsmisPastoorSteve HofmeyrHoofpynVergelykings (taalkunde)Tasché BurgerVoedingBiodiversiteitSuid-Afrikaanse randBosluisbytkoorsNoordwesNaaldekokerNG gemeente JansenvilleGasLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOlifantBaälKunsmatige algemene intelligensieDansReënSeksueel oordraagbare infeksieLys van lande volgens bevolkingAprilGeweldWaterNasionale VrouemonumentAnglo-BoereoorlogBynierSkildklierMaagsweerKletsrymKaren MeiringAnilingusJansenvilleCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaCounter-Strike (videospeletjie)Olimpiese Somerspele 2024Apostoliese GeloofsbelydenisEwenaarTafeltennisStresSuid-Afrikaanse WeermagAborsieGriekse mitologieHomoniemNag van die lang messeAfrikaanse WikipediaJoseph LynchWikimedia-stigtingSpinnekopSophie SchollWeer (meteorologie)VulkanismeSeksuele penetrasieWynand StrydomDemi Lee MooreJeuksiektePesachJan van TonderDie GelofteMusiekteaterRenaissanceSuiwelprodukWoestynKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDieregeluideYstertydperkWaterkringloopHannes van WykLandbouJohannesburgRivierMisdaad🡆 More