Louis Trichardt, Limpopo: Dorp in Limpopo, Suid-Afrika

Louis Trichardt is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Dit lê aan die voet van die Soutpansberg wat 'n vrugbare gebied is vir die verbouing van lietsjies, piesangs, veselperskes en neute. Dit is in Februarie 1899 gestig.

Louis Trichardt

Makhado (2003–2007)
Lugfoto van Louis Trichardt
Lugfoto van Louis Trichardt
Louis Trichardt is in Limpopo
Louis Trichardt
Louis Trichardt
Louis Trichardt, Limpopo: Ligging, Demografie, Sien ook Louis Trichardt se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°03′0″S 29°54′0″O / 23.05000°S 29.90000°O / -23.05000; 29.90000 29°54′0″O / 23.05000°S 29.90000°O / -23.05000; 29.90000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitMakhado
Stigting1899
Oppervlak
 • Totaal56,42 km2 (21,78 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal25 360
 • Digtheid449/km2 (1 160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense20.0%
 • Indiërs/Asiërs5.7%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense72.7%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Venda 39.5%
 • Afrikaans 22.8%
 • Engels 11.7%
 • Noord-Sotho 6.6%
 • Ander 19.4%
Poskode (strate)
0920
Poskode (posbusse)
0920
Skakelkode015

Die argitek van onder meer die Voortrekkermonument, Gerard Moerdijk, het die kerkgebou van die NG gemeente Louis Trichardt ontwerp. Dit is feitlik presies dieselfde ontwerp as dié wat gebruik is vir die kerkgebou van die NG gemeente Harare.

Louis Trichardt is vernoem na die Voortrekkerleier Louis Tregardt. Die amptelike naam is op 20 Junie 2003 verander na Makhado, maar dié verandering is in 2007 deur die appèlhof omgekeer toe beslis is dat daar nie voldoende konsultasie met die gemeenskap was nie. Die aanvanklike naamsverandering was nie net ongewild by Afrikaners nie, maar ook by die BaPedi en Shangaan, wat die eertydse Vendaleier, Makhado, as 'n onderdrukker beskou.

Ligging

Louis Trichardt is geleë op die N1 nasionale pad vanaf Gauteng na Zimbabwe, 100 km noord van Polokwane (Pietersburg) en 100 km suid van Musina (voorheen Messina).

Demografie

In 2011 het die dorp en omliggende dele 'n bevolking van 25 360 gehad, waarvan 5 077 (20,0%) Blank was.

Sien ook

Eksterne skakels

Bronnelys

  • Beeld, 15 September 2005 Duur standbeeld loop deur onder vandale se verf.

Verwysings

Tags:

Louis Trichardt, Limpopo LiggingLouis Trichardt, Limpopo DemografieLouis Trichardt, Limpopo Sien ookLouis Trichardt, Limpopo Eksterne skakelsLouis Trichardt, Limpopo BronnelysLouis Trichardt, Limpopo VerwysingsLouis Trichardt, Limpopo1899LietsjieLimpopo (provinsie)NeutPiesangSoutpansbergVeselperske

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeeluisJodeSerafín DengraMiddelmisbruikXhosaJo BlackProstaatklierRob HersovVoorsetselPaulus van TarsusSuid-Afrikaanse InkomstediensSusan CoetzerPeach van PletzenKnopiespinnekopEucalyptusVarkJan van RiebeeckLabia (geslagsdele)KaapstadVergelykings (taalkunde)Ekonomie van Suid-AfrikaEuropaKoekie (rekenaarwetenskap)Boet TroskieLionel MessiDanie du ToitBelgiese gewesteOopbroninhoudOosters-Ortodokse KerkDissipel vir wie Jesus baie lief wasJohannes VermeerMediaWikiVoorhuidSterBloutongsiekteDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWes-KaapDemokrasieJagluiperdBorsklierKlankverskynselsKoppeltekenISBN (identifier)OrgasmePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisJacques LootsUnited Democratic FrontCSSRacheltjie de BeerProstaatkankerW3CNardusWaterpokkiesGewone luislangAmalia UysFridtjof NansenSpookvoëlTongAngina pectorisHemelvaartsdagOntbinding van die SowjetunieNederlandsRooiwaterOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeksSuid-AfrikaGrasfamilieOrkaan GustavBloemfonteinSteenkoolSeksuele opwekkingAfrikaanse Wikipedia🡆 More