Magnus Magnusson

Magnus Magnusson, KBE (; Yslandse spelling: Magnús Magnússon; * 12 Oktober 1929 in Reykjavik, Ysland; † 7 Januarie 2007 in Balmore, Dunbartonshire, Skotland) was 'n Yslandse joernalis, vertaler, skrywer en televisie-aanbieder.

Magnusson was 'n Yslander van geboorte, maar het byna sy hele lewe in Skotland deurgebring, alhoewel hy nooit Britse burgerskap aanvaar het nie. Hy was getroud met die Skotse baanbrekerjoernalis en skryweres Mamie Baird (1925−2012), 'n boorling van Glasgow.

Magnus Magnusson
Gebore
Magnús Magnússon

(1929-10-12)12 Oktober 1929
Sterf7 Januarie 2007 (op 77)
Balmore, Dunbartonshire, Skotland
NasionaliteitVlag van Ysland Ysland
Alma materJesus College, Oxford
BeroepJoernalis, vertaler, skrywer en televisie-aanbieder
Bekend virMastermind-aanbieder, vertaalwerk
EggenootMamie Baird
Kinders5, insluitende Sally en Jon
Ouer(s)Sigursteinn Magnússon (vader)

In die Verenigde Koninkryk het hy bekendheid verwerf as BBC-televisie-joernalis en aanbieder van die vasvraprogram Mastermind asook 'n verskeidenheid ander programme wat sy belangstelling in geskiedenis, argeologie en omgewingsake weerspieël het. Die laasgenoemde pos het hy 'n kwarteeu lank beklee. Sy belangrikste werke as skrywer van nie-fiksie sluit 'n geskiedenis van Skotland (Scotland: The Story of a Nation, waarin hy veral die sleutelkonsepte van Skotse identiteit en nasiedom verduidelik) en die Wikings (The Vikings) in.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

12 Oktober192920077 JanuarieGlasgowOrde van die Britse RykReykjavikSkotlandVerenigde KoninkrykYslandYslandersYslands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapRumatiekGewone breukePaasfeesSkilpadVoëlVraag en aanbodHector PietersonLionel PetersonSeksposisieMosambiekkanaalInnes en Franna BenadéHoofstadBybelHernubare energieWithaaiByvoeglike naamwoordUitwerking van klimaatsveranderingCounter-Strike 2MorfeemSpringbokKlimaatAssonansieLSeekoeiVratGesonde dieetBesoedelingDurbanArmoedeJan van TonderRomanNarsismeNiersteenWynand du ToitProteïenMangelontstekingSan Andreas-breukMaselsSeptimius AwardsPerdSteve BikoKlereWiskundige terminologieRooibokDokterSleutel (musiek)LuiperdEkotoerismeSeegolfDesmond TutuDroogteVioolLys van visseOrtopedieErektiele disfunksiePaddaKaartKonjunktivitisSydneyLys van chemiese elemente volgens atoomgetalResensieWapen van Suid-AfrikaCorioliskragUnited Democratic FrontDistrik SesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHortologieRenosterMielieKarakteriseringGenadedoodOnse VaderNasiebouJohannes MeintjesDomkragWoestyn🡆 More