Magahi

Magahi of Magadhi (मगही/मागधीমগহী/মাগধীମଗହୀ/ମାଗଧୀ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 20,7 miljoen mense in die Indiese deelstate Bihar, Jharkhand en Wes-Bengale gebesig word.

Magadhi Prakrit was die voorsaat van Magadhi, waarvan laasgenoemde se naam afgelei is.

Magahi
मगही/मागधीমগহী/মাগধীମଗହୀ/ମାଗଧୀ
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 20,7 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Bihari
     Magahi 
Skrifstelsel: Devanagari, Bengaalse alfabet, Oriya-alfabet, Kaithi-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
  • Jharkhand

Vlag van Nepal Nepal

Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: mag
ISO 639-3: mag 
Verspreiding van Magahi
Magahi
Die woord "Magahī Bhāṣā" in Kaithi-skrif

Magahi beskik oor 'n ryk en ou tradisie aan volksliedjies en verhale. Dit word in nege distrikte van die deelstaat Bihar (Gaya, Patna, Jehanabad, Aurangabad, Nalanda, Sheikhpura, Nawada, Lakhisarai en Arwal), sewe distrikte van Jharkhand (Hazaribag, Chatra, Koderma, Jamtara, Bokaro, Dhanbad en Giridih) en in die Wes-Bengaalse distrik Malda. Magahi was glo Siddhartha Gautama se moedertaal.

Alhoewel die aantal mense wat Magahi besig, groot is, word dié taal in die grondwet van Indië nie erken nie. In Bihar word Hindi as onderwys- en amptelike taal gebruik. Vir die 1961-sensus was Magahi as Hindi geklassifiseer.

Magahi behoort tot die Bihari-tale, d.w.s. tale wat nou verwant is aan Hindi en soms as dialekte van dié taal beskou word. Die Bihari-tale vorm 'n dialekkontinuum wat 'n presiese afbakening van enkele tale moeilik maak. Sedert Maart 2018 is Magahi een van die Indiese deelstaat Jharkhand se ampstale. Aangesien alle inheemse moedertale van Nepal as nasionale tale erken word, dien Magahi as een van Nepal se baie nasionale tale.

Verwysings

Tags:

BiharFederale staatsvorm van IndiëIndo-Ariese taleWes-Bengale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupNederduitse Gereformeerde KerkLily CarterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989TaalKwaZulu-NatalA.J. ApplegateGordelroosSonnestelselOntbinding van die SowjetunieDiarreeSolidariteitMorfologie (taalkunde)Auschwitz-konsentrasiekampKlein vyf dierePoleAppel (sanger)MusieksimboleDoziHorlosieVolksrepubliek ChinaDiplopodaNierversakingElandréKrampEuropese UnieMenslike skeletIerse nasionale rugbyspanJacques LootsJeuksiekteAntarktikaSemenAalwynChristendomMaanVingerseksWaterpokkiesEmfiseemWiki CommonsIndonesiëCarles PuigdemontSamestellingVier temperamenteBysteekGetalDikdermMaagsweerGeorgiëOorlog in Soedan (sedert 2023)WaverAsiëTikTokDonker materiePenisverlengingLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsAppendiksGoogle MapsAkuutTurksvySigaretBrasiliëSelfieDerrickHerpes simplexSuid-Afrikaanse PolisiediensOntlastingMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaUnited Democratic FrontKomeetLys van kleure🡆 More