Knoppiesboontjie

Die knoppiesboontjie (Maerua angolensis) is 'n boom wat voorkom in die laagliggende gedeeltes in die oostelike bosveldstreke vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot in Noord-Afrika.

Die boom se FSA-nommer is 132.

Knoppiesboontjie
Knoppiesboontjie
Knoppiesboontjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Maerua
Spesie:
M. angolensis
Binomiale naam
Maerua angolensis
DC., 1824

Beskrywing

Die boom se stam is liggrys tot bruin en is glad. Die blare is enkelvoudig en dun met 'n blaarsteel wat byna net solank soos die blaarskyf is. Die vrugte van die boom lyk soos stringe krale.

Subspesies

Daar is vier subspesies:

  • Maerua angolensis var. africana Kers
  • Maerua angolensis subsp. angolensis
  • Maerua angolensis var. heterophylla Welw. ex Oliv.
  • Maerua angolensis subsp. socotrana (Schweinf. ex Balf.f.) Kers

Verspreiding

Die boom is inheems aan die volgende lande: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Jemen, Kenia, Kameroen, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sokotra, Somalië, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Knoppiesboontjie BeskrywingKnoppiesboontjie SubspesiesKnoppiesboontjie VerspreidingKnoppiesboontjie Sien ookKnoppiesboontjie VerwysingsKnoppiesboontjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot DepressieModeontwerpKameelVoorsetselBloedsomloopstelselYsterHamburgerPoesByeboerderySpringbokkeStresGewone luislangSwawelUitwerking van klimaatsveranderingHarry PotterGNU-lisensie vir vrye dokumentasieNemunasSteve HofmeyrGrondbesoedelingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPapegaaieStres in hoërskoolHomoniemTsoenamiCounter-Strike (videospeletjie)ShakaFisioterapieNiersteenYouTubeNasionale PartyLys van musiekinstrumentePlae van EgiptePêrelPomeloOmtrek, oppervlakte en volumeGeestesgesondheidNederduitse Gereformeerde KerkKomplementêre kleureHennie MaasBeroerteApostoliese GeloofsbelydenisAfrikanersMalariaAdolessensieNederlandsNierversakingGeskiedenis van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomiePols-oksimeterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereErfenisdag (Suid-Afrika)InstagramManie JacksonGrondsoorteTafelbergVaginale kankerKokketielPuberteitBruin menseNag van die lang messeSpelerposisies in rugbyKinderregteNaboomDolfynJode in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieKindersiektesMaroela MediaStilleweKletsrymDiskriminasieIgtiologieHolocaustMasturbasieWet op NaturellengrondAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKaapstad🡆 More