Madagaskarwewer

Die Madagaskarwewer (Foudia madagascariensis) is 'n klein voël wat endemies aan Madagaskar is.

Madagaskarwewer
Madagaskarwewer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. madagascariensis
Binomiale naam
Foudia madagascariensis
(Linnaeus, 1766)

Die Madagaskarwewer is ongeveer 12,7 cm (5 duim) in lengte en weeg 14-19 gram. Die mannetjie van die spesie is helder rooi met swart merke rondom elke oog. Sy vlerke en stert is olyfbruin. Die wyfie se bolyf is olyfbruin en haar onderkant is grysbruin.

Dit is 'n algemene voël in woude, grasvlaktes en bewerkte gebiede. In Madagaskar word dit beskou as 'n plaag op ryslanderye. Dit is ingevoer na ander dele van die Indiese Oseaan, onder andere die Amirantes, Comore, Seychelle, Mauritius en Réunion.

Fotogalery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukProvinsies van Suid-AfrikaKwaZulu-NatalPornhubMaagsweerMondPaarl GimnasiumNagapieMarga van RooyGewone tarentaalAppendiksDerrickEstlandGriekelandWaterhertVermaakKlankverskynselsBernice WestAKolorektale kankerBoet TroskieKlitorisGoogleMensDaggaKoppeltekenDonderstormGrysstofEkonomie van Suid-AfrikaRynhesseBybelSuid-AfrikaAmalia UysKinkhoesLys van woestyneLionel MessiKlein vyf diereNazi-DuitslandDansBipolêre gemoedsteuringWikiquoteSuid-Afrikaanse randAntjie KrogUnited Democratic FrontDie Stem van Suid-AfrikaAnrich HerbstNagmaalPoleSeksuele penetrasieJacques LootsBelgiese gewestePornografieVolkekundeMoslemKoedoeGrasfamilieDigvormTikTokSwangerskapFrankrykProstaatklierAkkedisWortelE-posNederlandSkoonma-se-tongJerusalemHematurieEngelsMuggieNatuurlike satelliete van kleinplanete🡆 More