Madagaskar-Platkop

Die Madagaskar-platkop (Papilloculiceps longiceps) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank voorkom.

Die vis het ook die Middellandse See binnegedring deur die Suezkanaal. In Engels staan die vis bekend as die Longhead flathead.

Madagaskar-platkop
Madagaskar-Platkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Papilloculiceps
Spesie:
P. longiceps
Binomiale naam
Papilloculiceps longiceps
Knapp, 1829

Voorkoms

Die vis se lyf is 'n dowwegroen of bruin aan die bokant en wit aan die onderkant. Die kop is plat met 'n beenrif net onder die oë waarop 'n stekel is. Daar is ook kolle op die dorsale, anale en bekkenvinne. Die vis word tot 70 cm groot.

Habitat

Die vis leef op sanderige bodems naby koraalriwwe in water wat tussen 1 – 20 m diep is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Madagaskar-Platkop VoorkomsMadagaskar-Platkop HabitatMadagaskar-Platkop Sien ookMadagaskar-Platkop BronMadagaskar-Platkop Eksterne skakelMadagaskar-Platkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieMensKlein-KarooLeeuReënvalbepalingBelvidere Holy Trinity-kerkGeskiedenis van die BoererepubliekeBrongitisSportSoogdierSharpeville-slagtingApostelAt BothaEugenetikaAfrikaanse taalleerMagnesiumPesachKankerPeriodieke tabelPinksterGautengGewone luislangJohannesburgSekondêre sektor van die ekonomieMetamfetamienArmoedeAkademiaGalileo GalileiBurgerregteIngenieurswesePapierSpinnekopSkerpioenPornografieISO 3166-2SigaretAfleiding (taalkunde)Menslike penisgrootteHoofpynDramaWeer (meteorologie)GlobaliseringSelfieDroomHokkieBeesvleisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKompasGordelroosPenisWerkwoordMynbouJudaïsmeOopbroninhoudAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van lande volgens bevolkingGreen PornoHeupMeningsverskil oor aardverwarmingInternetInflasieTegnologieKlimaatsverandering in AfrikaKasteel die Goeie HoopGenadedoodLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NasiebouBreinvliesontstekingDuitse maselsGoudBipolêre gemoedsteuringMolekuulNaboomMaagsweerAfrikaansJak de Priester🡆 More