Masedonies

Masedonies (македонски јазик, makedonski jazik, luister (hulp·inligting)) is 'n taal uit die Suid-Slawiese taalfamilie wat deur sowat 1,5 miljoen mense in Noord-Masedonië, Griekeland, Bulgarye en Albanië gepraat word, asook in lande met Masedoniessprekende immigrante, soos Serwië en Montenegro.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Masedoniërs.

Masedonies was vroeër saam met Serwies (as Serwo-Kroaties) en Sloweens die ampstale van die voormalige Joego-Slawië en is nou die amptelike taal van die Republiek Masedonië.

Masedonies
македонски / makedonski
Gepraat in: Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Vlag van Griekeland Griekeland
Vlag van Albanië Albanië
Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Montenegro Montenegro
Flag of Kosovo Kosovo 
Gebied: Balkan
Totale sprekers: 1,5 miljoen 
Rang: 180
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidoos-Slawies
    Masedonies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië
Gereguleer deur: Instituut van Masedonies
Taalkodes
ISO 639-1: mk
ISO 639-2: mkd
ISO 639-3: mkd 
Verspreiding van Masedonies
Masedonies
Verspreiding van Masedoniese dialekte
Masedonies
Die Masedoniese Cyrilliese alfabet

Masedonies is nou verwant aan Bulgaars en word deur taalkundiges dikwels as 'n dialek daarvan beskou. Die Masedoniese dialekte vorm deel van 'n dialekketting wat sowel in die Bulgaarse as die Serwiese taalgebied strek. Masedonies word in 'n variant van die Cyrilliese alfabet geskryf.

Moderne Masedonies is nie dieselfde as die Masedonies uit die oudheid, 'n Indo-Europese taal wat slegs bekend is uit eiename en 'n paar afsonderlike woorde, nie. Dié taal is moontlik nou verwant aan Grieks.

Verwysings

Eksterne skakels

Masedonies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Masedonies


Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Belarussies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies)
Kunsmatige tale:
Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies) | Interslawies

Tags:

AlbaniëAmptelike taalBulgaryeGriekelandJoego-SlawiëLêer:Mk-Makedonski jazik.oggMk-Makedonski jazik.oggMontenegroNoord-MasedoniëSerwiesSerwiëSerwo-KroatiesSloweensSuid-Slawiese taleTaalWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikWater (molekuul)MuskietDiarreeSuid-Afrikaanse randVerkleurmannetjieKookpuntToutrekDesimale breukeDricus du PlessisDrakensbergeBesoedelingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSpierDuitslandPinksterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RassismeJaco JacobsGeboorteJeuksiektePerdHannes van WykVersoeningsdagDuitse maselsEnkelvoudige sinVerkleinwoordVersamelnaamKlavierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTekstielNasiebouLys van visseSkaakMaselsJohannes HahnDokterHindoeïsmeRubik se kubusWes-KaapSoweto-opstandSatellietLeonardo da VinciAardeInligtingBateTydKolonisasieTaalfossielEkonomiese sektorInternetIngrid JonkerKeramiekPlastiekMusieksimboleEienaamTermietSlag van Cuito CuanavaleKwaZulu-NatalOranje-VrystaatJo BlackChemiese verbindingImpakte van toerismeMark (ekonomie)KartografieMolekuulAnale kankerOnderhandelinge om apartheid te beëindigDieregeluideWolfWieg van die MensdomManie LibbokHoofstad🡆 More