Maatband

'n Maatband is 'n tipe liniaal wat slap en buigbaar is en dus lengtegewys opgerol kan word, of rondom voorwerpe gespan kan word om gekromde lengtes te meet.

Na gelang van hul gebruik word maatbande uit verskillende materiale vervaardig. Gewoonlik is maatbande wat vir kleremaak gebruik word plat en van sagte plastiek gemaak, wat hulle in staat stel om uiters buigsaam te wees. Maatbande wat van metaal gemaak word is dikwels breedtegewys gerond, sodat daar 'n rigting is waarin hulle nie maklik kan oprol nie. Dit stel hulle in staat om oor lang afstande te strek sonder om inmekaar te vou, wat die meting van hoë of moeilik bereikbare plekke vergemaklik. Sulke metaal maatbande word gewoonlik in 'n klein houertjie gehuisves wat van 'n veer of ander opwenmeganisme voorsien is en waarmee die band outomaties opgerol word nadat hy uitgetrek is.

Maatband
Plastiek maatband
Maatband
Metaal maatband wat self kan oprol

Tags:

LengtePlastiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ingrid JonkerHadjMeervoudSuid-KoreaOrganometaalchemieKasteel die Goeie HoopVoedingAleksei NawalniGianna MichaelsBakteriePsigopatieBorsklierGalblaasOntkiemingVrouBruin huisslangKlankverskynselsPalmsondagNoord-KaapMiddeloorontstekingTydNuwe TestamentNederduitse Gereformeerde KerkWayback MachineKanadese nasionale krieketspanEoraptorAasblomYouTubeVolhoubaarheidWit-DonderdagHerpes simplexHematurieLily CarterLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsKasterolieSelfieGrasfamilieDundermMaanKrieketFredi NestGodWikiquoteGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMenslike skeletGrasBasisinkomsteInstagramPersentasieSiembambaJerusalemSowjetunieMotorregistrasienommerplate van Suid-Afrika26 MaartVermaakTweede VryheidsoorlogSamsung GroepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989BrasiliëKoolhidraatModernismeSally EsterhuizenStaat PalestinaPornhubEuropese Suidelike SterrewagAspergersindroomSteve HofmeyrOrthopteraJaco du Plessis🡆 More