Maat Mons

Maat Mons is 'n enorme skildvulkaan, die tweede hoogste berg en hoogste vulkaan, op die planeet Venus.

Dit rys 8 km bo die gemiddelde planeetradius uit, en 4,9 km bo die omringende vlaktes. Dit is genoem na die Egiptiese godin van waarheid en die reg, Maät.

Maat Mons
Maat Mons word op hierdie driedimensionele perspektief van die oppervlak van Venus aangetoon met die vertikale skaal vermenigvuldig met 22,5.
Maat Mons word op hierdie driedimensionele perspektief van die oppervlak van Venus aangetoon met die vertikale skaal vermenigvuldig met 22,5.
Soort Vulkaan
Ligging 0°30′N 194°36′O / 0.5°N 194.6°O / 0.5; 194.6 194°36′O / 0.5°N 194.6°O / 0.5; 194.6
Hoogte 4,9 km
Deursnee 395 km
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Struktuur en aktiwiteit

Maat Mons het 'n groot kaldera van 28 × 31 km op sy kruin. Binne die kaldera is daar nog minstens vyf kleiner kraters van tot 10 km breed. Minstens twee grootskaalse instortingsvoorvalle het al op Maat Mons voorgekom.

Onlangs studies het aangetoon die vulkaanstruktuur, verspreiding van lawastrome, kraters, kruinvorm en ander kleiner verskynsels dui op onlangse aktiwiteit op Maat Mons. Hedendaagse uitbarstings op Maat Mons is egter nog nie bevestig nie.

Verwysings

Skakels

  • Maat Mons  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Antieke EgipteMaätPlaneetSkildvulkaanVenus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ViëtnamPeach van PletzenWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKrapVreesKoperAardedagBalletPretoriaWindIvan ZimmermannEkonomieVerdampingKlimaatMIVSelfvertroueHeupGeelsugNiemetaalWinnie Madikizela-MandelaKorrupsieSeksuele stimulasieVloeistofKwaggaArmoedeverligtingKoos du PlessisSokkerGeestesgesondheidNicola HanekomKonjunktivitisOogproblemeHolocaustShakaVleilandOvulasieBrongitisISO 3166-2OlifantLys van nedersettings in Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaVars waterDepressie (gemoedstoestand)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeFilosofieWaterstofBreinArgitektuurEugenetikaMaanIntensiewe vormTranspirasieOrale seksAntoniemVoorvoegselSowjetunieVarkKletsrymSlawernyInstagramSonBraaiTweede VryheidsoorlogCarles PuigdemontPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGroepsdrukSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBeenbreuke en ontwrigtingsSywurmAngina pectorisSkoenlapperKoorsblaarPerdebyeSkilpadKoue Oorlog🡆 More