Maanvis

Die Maanvis (Mene maculata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as die Moonfish.

Maanvis
Maanvis
Maanvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
(Bateson, 1885)
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Mene

(Lacépède, 1803)
Spesie:
M. maculata
Binomiale naam
Mene maculata
Sinonieme
  • Mene maculate (Bloch & Schneider, 1801)
  • Zeus maculatus (Bloch & Schneider, 1801)

Voorkoms

Maanvis 
Gesoute Maanvis, Mene maculata, besig om te sondroog in Muara Angke, Jakarta.

Die kop en lyf is silwer en die rugkant van die vis is blou-groen gekleur met drie rye donker kolle op. Die vis word 25 cm groot.

Habitat

Die onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet skaaldiere. Die vis kom in skole voor en is gewilde voedsel in Indië en Asië.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Maanvis VoorkomsMaanvis HabitatMaanvis Sien ookMaanvis BronMaanvis VerwysingsMaanvis Eksterne skakelMaanvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WorcesterKlein-KarooAardkorsSwart menseJodeSelakantNapoleon BonaparteBestuiwingMenseregtedagHeks van HexrivierGianna MichaelsPrivaat maatskappyArmoedeProteaMangelMobutu Sese SekoRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KatSeegolfRekenaarDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Winnie Madikizela-MandelaUKhahlamba-DrakensbergparkMetaalVervoerLeonardo da VinciFilistyneSatellietfotoMynbouAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSebraEkonomie van Suid-AfrikaGevolge van aardverwarming op oseaneLodewyk XVI van FrankrykVermenigvuldigingDieregeluideDistillasieMenseregteTweede VryheidsoorlogWolfAfrikanerweerstandsbewegingKrygkorVrystaatWeer (meteorologie)Lys van Afrikaanse skrywersSeekoeiBateLieweheersbesieBosvarkBurgerregteWater (molekuul)VoortrekkermonumentKnieVerkleurmannetjiePerdebyeDirekte en Indirekte redeDroomMierHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMateriaalDansOnderwysWaterkringloopMaroela MediaJuraGalblaasDiamantTreinGetalKlinkerTydEmfiseemRenteFiksieLong🡆 More