Maanhaarrand

Maanhaarrand is klein nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika.

Die dorpie is naby die voet van die Magaliesberg op die R24 hoofpad tussen Krugersdorp en Rustenburg. Die naam is afgelei van die rotsriwwe in die omgewing wat soos die maanhare van 'n leeu lyk. Die nedersetting is aan die suidekant kant van Breedtsnek.

Maanhaarrand
Maanhaarrand is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Maanhaarrand
Maanhaarrand
Koördinate: 25°55′0″S 27°27′0″O / 25.91667°S 27.45000°O / -25.91667; 27.45000 27°27′0″O / 25.91667°S 27.45000°O / -25.91667; 27.45000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitBojanala Platinum
Plaaslike MunisipaliteitRustenburg
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

Tags:

KrugersdorpLeeuMagaliesbergNoordwesRustenburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse rolprenteAppel (sanger)Koue OorlogCalviniaFranse RewolusieNaaldekokerMonopolieWikimedia-stigtingErfenishulpbronDemi Lee MooreErica BoyerTwaalf Stamme van IsraelMaselsHartAfrikaanse WikipediaXhosaFamilie (verwantskap)EiffeltoringGrootste rampe in Suid-AfrikaSamestellingTopsy SmithBreyten BreytenbachMielieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaChristendomOm-te-infinitiefkonstruksieJan-Willem BreureEkonomie van Suid-AfrikaToestand van materieConsolidated B-24 LiberatorMondWolfRooikatRacheltjie de BeerKunselementeWitrenosterSpreeuVrouErektiele disfunksieSkynprivaatnetwerkHeupvervangingLoodKhoikhoiRugbywêreldbeker 2023Lys van Afrikaanse skrywersGrondwet van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaSpringbokkeDuitse maselsMenslike skeletNatuurlike hulpbronMynbouHandelsmerkByung-Chul HanAborsieKewerKurt-Lee ArendseWêreld- Ekonomiese ForumRobbeneilandHoofstadDirekte en Indirekte redeOnse VaderOnderhandelinge om apartheid te beëindigWaterSeksualiteitEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRefleksiePersentasieStaatstoelaeSwart nasionalismeCradock-4Steenkool in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)Arabies-Israeliese konflikKolitisDawid🡆 More