Mpeg-2 Oudio Laag 3

MPEG-2 Oudio Laag 3 (mp3PRO), (engels: MPEG-2 Audio Layer 3) is die nuwe formaat, wat 'n konsekwente verdere ontwikkeling meegebring het en omtrent 50% dataspasie benodig vir dieselfde kwaliteit gehalte en terugkompatiebel is.

MPEG-2 Oudio Laag 3 (mp3PRO)

Dit beteken dat mp3PRO lêers sonder probleme deur ouer produkte wat slegs die gewone (oorspronklike) MP3-formaat ondersteun teruggespeel kan word.

Indien 'n mp3PRO-lêer ook deur 'n mp3PRO afspeler teruggespeel word, sal dit die volle spektrum klank bied wat heelwat beter is as die MP3-standaard. Dit is ook 'n stroomformaat (streaming format).

Gratis sagteware

Thomson mp3PRO Opnemer/Speler Geargiveer 2 November 2007 op Wayback Machine mp3PRO-sone

Thomson mp3PRO Opnemer/Speler Geargiveer 5 Maart 2016 op Wayback Machine

Eksterne Internet skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiCorioliskragBreinkaartVoedingStudievaardighedeAdolf HitlerIngenieursweseNederlandsSonKrugerwildtuinEkotoerismeDaggaDwelmmiddelMigrasie van diereHoenderBiodiversiteitLeeuWoestynKrampKongo-krisisMetafoorFacebookVersoeningsdagBoontjieAardePriemgetalHondFilosofieSiya KolisiLetterkundeCounter-Strike 2GestremdheidAnglisismeMuskietVrystaatViëtnamoorlogAngssteuringNaaldekokerRepubliek die KongoDiarreeAardbewingTelwoordLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOm-te-infinitiefkonstruksieKolitisKoorsSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeMarsSpreeuLys van Afrikaanse skrywersSlag van BloedrivierWêreldwye webVoegwoordRacheltjie de BeerSirkelBloeddrukLeeudoringstad-spoorwegrampSwartbewussynsbewegingSwaelSleutel (musiek)Anrich HerbstLys van kinderspeletjiesMisdaadromanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfrikanerweerstandsbewegingLeestekenKultuurSwangerskapWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHortologieSkilpadWaterkringloopOlimpiese SpeleRooibok🡆 More