Maven

MAVEN (afkorting vir Mars Atmosphere and Volatile Evolution) is 'n ruimtetuig van NASA wat ontwerp is om Mars se atmosfeer te bestudeer terwyl dit om die planeet wentel.

Die doel van die sending is om vas te stel hoekom die atmosfeer en water, wat vermoedelik eens volop daar voorgekom het, verlore gegaan het.

Maven
Voorstelling van MAVIN met Mars in die agtergrond
Maven
MAVEN se lansering

MAVEN is op 18 November 2013 aan boord van 'n Atlas V-vuurpyl gelanseer. Dit bereik Mars op 22 September 2014 na 'n tussen-planetêre reis van 10 maande oor 'n afstand van 711 miljoen kilometer. Die ruimtetuig is daarna in 'n elliptiese wentelbaan, 6 200 km by 150 km bokant die planeet se oppervlak geplaas. Die proses is geoutomatiseer omdat seine meer as twaalf minute neem om die Aarde te bereik, en die beheersentrum nie vinnig genoeg sou kon reageer nie.

Op 19 Oktober 2014 sal die komeet C/2013 A1 (Siding Spring) ongeveer 135 000 kilometer van Mars verbyskuur. As 'n komeet so naby aan die Aarde kom, sou dit tussen die Maan en die Aarde, maar nader aan die Aarde verbyvlieg. Tydens die besoek sal MAVEN sy instrumente op die komeet rig om dit van nader te bestudeer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AtmosfeerMars (planeet)NASARuimtetuigWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hannes van WykAfro-AmerikanersOopbroninhoudErns GrundlingVeeartsPapierVaste stofNommertekenGemeenskapsorganisasieGlobaliseringSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieJannie du ToitWikipediaLys van Afrikaanse skrywersApartheidHamburgerArabiesBlaaskankerWes-KaapPornografiese subgenresSwitserlandVlekvrye staalUitwerking van klimaatsveranderingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTydRooibokTweede WêreldoorlogMonopolieSophie SchollDirekte en Indirekte redeWikimedia-stigtingInfeksieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Pad na jou hartBelvidere Holy Trinity-kerkBaälNemunasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBeaufortskaalAlkoholismeEvangelies Gereformeerde KerkEpilepsieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKlein vyf diereSeksueel oordraagbare infeksieAnette EngelbrechtSharpeville-slagtingMeervoudOntbossingVoëlgriepErfenisdag (Suid-Afrika)Taylor SwiftKoorsNagapieDawidKoggelmanderLys van Suider-Afrikaanse soogdiereInstagramReënWet op NaturellengrondParkinson se siekteGoogleWinterJanie du PlessisLieweheersbesieByVreesLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesUniegebouHemelBesemMieliestronkSowjetunieElektriese geleier🡆 More