Mer-Prys

Die M.E.R.-prys vir jeuglektuur word toegeken aan publikasies uit die Nasionale Boekhandel-stal.

Die toekenning van R5 000 en 'n goue medalje is in 1984 ingestel en is een van die jongste literêre pryse op die gebied van kinder- en jeuglektuur. Dit is na die skrywer Maria Elizabeth Rothmann (1875-1975), oftewel M.E.R. vernoem.

Mer-Prys
Maria Elizabeth Rothmann, oftewel M.E.R.

Wenners

Die prys is aan die volgende skrywers toegeken:

  • 1984 – Alba Bouwer (Vlieg, swaeltjie, vlieg ver)
  • 1985 – Rona Rupert (Al Everest se voëls)
  • 1986 – Dolf van Niekerk (Die haasvanger)
  • 1988 – Jenny Seed (Place among the stones)
  • 1989 – Linda Rode (sameste.) & Alida Bothma (Illustr.) (Goue fluit, my storie is uit)
  • 1990 – Lawrence Bransby (Down Street)
  • 1992 – Nel Swart (Elk vir mekander)
  • 1993 – Allan Jermieson (The Delmonico Two O Five)
  • 1994 – Elizabeth van der Merwe (Kaljander van die Karoo) Jenny Robson (One magic moment)
  • 1995 – Corlia Fourie (Die towersak)
  • 1996 – Philip de Vos (Moenie 'n mielie kielie nie)
  • 1997 – Jenny Robson (One magic moment)
  • 1998 – Leon de Villiers (Die pro)
  • 1999 – Barrie Hough (Skilpoppe)
  • 2000 – Freda Linde (Eenders en Anders)
  • 2001 – Jan Vermeulen (Geraamtes dra nie klere nie)
  • 2002 – Dianne Hofmeyr (The Waterbearer)
  • 2003 – Jackie Nagtegaal (Daar's vis in die punch)
  • 2004 – Vir kinderliteratuur: Wynand Louw (Mr Humperdinck’s wonderful whatsit) met illustrasies deur Marjorie van Heerden.

Vir jeugliteratuur: Anoeschka von Meck (Vaselinetjie)

Vir jeuglektuur: Fanie Viljoen (Breinbliksem) – Tafelberg

  • 2007 – Beste geïllustreerde kinderboek: Fanie Viljoen (Geraamte in die klas) geïllustreer deur Karl Stephan – Human & Rousseau. Vir jeugboeke: Jenny Robson (Praise Song) – Tafelberg-Uitgewers.
  • 2009 – MER-prys vir jeuglektuur: Derick van der Walt Lien se lankstaanskoene (Tafelberg). Die MER-prys vir kinderlektuur: Mari Grobler, illustrasies deur Elizabeth Pulles Siyolo’s Jersey/Siyolo se trui (Tafelberg).
  • 2014 - Vir die beste jeugroman: Sharp Edges deur S.A. Partridge (Human & Rousseau). Vir die beste geïllustreerde kinderboek: In die land van pamperlang deur Linda Rode en geïllustreer deur Johann Strauss (Human & Rousseau).

Verwysings

Tags:

M.E.R.

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EienaamKrampBek-en-klouseerWithaaiAgtervoegselTropiese sikloonEreksieAtletiekOmgewingsbeheerWater (molekuul)Gianna MichaelsTaalWikimedia-stigtingKlankverskynselsKlinkerEllipstekenWoordsoortSeekatTandbederfDistrik SesPeriodieke tabelWiki CommonsRooibokCarles PuigdemontLandbouInkomstePriemfaktorKatoenKaapstadNederlandsWeer (meteorologie)Lys van Nederlandse skildersAardverwarmingSpysverteringstelselSeksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WiskundePubiese hareSpeelkaartSikloonCheslin KolbeMobutu Sese SekoCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBlaarKaaps-Hollandse stylVerenigde State van AmerikaNaaldekokerFabelBruin menseKasterolieAfro-AmerikanersSekondêre sektor van die ekonomieGawes van die Heilige GeesHoofstadTsoenamiGoogleEuropaPaddaLugbesoedelingDeelwoordKoolhidraatWaterpokkiesMane van GalileiDroogteSeksuele penetrasieVerlede tydIronieDubbelpuntVioolChemiese elementBTWSebraNedersettingPseudowetenskapPriemgetal🡆 More