Münster

Münster (Nederduits: Mönster, Latyns: Monasterium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 310 039 op 31 Desember 2015 en 'n oppervlakte van 303 km².

Die stad staan veral bekend vir die twee vredesverdrae, wat hier in 1648 ná die einde van die Tagtigjarige (tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Spanje) en die Dertigjarige Oorlog (op 24 Oktober 1648 tussen die Heilige Romeinse Ryk en Frankryk) gesluit is.

Münster
Münster

Kaart Wapen
Münster
Münster
Vlag
Münster
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Münster Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°58′N 7°38′O / 51.967°N 7.633°O / 51.967; 7.633
 Stigting 793
 Stadstatus 1170
 Oppervlakte:  
 - Totaal 303 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 291 754
 - Bevolkingsdigtheid 963/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Markus Lewe (CDU)
 Amptelike Webwerf muenster.de

Verwysings

Tags:

164824 OktoberDertigjarige OorlogDuitslandFrankrykHeilige Romeinse RykLatynNederduitsNoordryn-WesfaleRepubliek van die Sewe Verenigde NederlandeSpanjeTagtigjarige OorlogVrede van Münster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tolla van der MerweMaagsweerSinoniemKaapstadSpringbokkeStereotipeGrondwet van Suid-AfrikaVingerseksHoofstadYouTubeMadison IvyEufemismeOorkruipersDiepaartromboseOlifantPlastiekKlein-KarooBreinSkaapWet op NaturellengrondNaaldekokerVerlede tydKwame NkrumahGamelanPoesMeningsverskil oor aardverwarmingPikkewynGesonde dieetMieliestronkPaddaMobutu Sese SekoPersTienerRassismeMensBloeddrukAngina pectorisTropiese sikloonBreingewasKanadaKeramiekWiskundige terminologieSlag van Cuito CuanavaleTeam Fortress 2AsiëVoorsetselTennisWeer (meteorologie)Fanie ViljoenGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaFrankrykSwartbewussynsbewegingKunsmatige algemene intelligensieEmo AdamsClanwilliam-sandvisKunselementeOnderwerp (taalkunde)Antjie SomersE-posAarverkalkingApostoliese GeloofsbelydenisEskomGregoriaanse kalenderPersentasieKommunikasieSpysverteringstelselWolfMaatskappyErektiele disfunksieJacques LootsAnneli van RooyenStam (taalkunde)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHorlosieProvinsies van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDramaKarlien van Jaarsveld🡆 More