Lys Van Suider-Afrikaanse Varswater Visfamilies: Wiki lysartikel

Hier is 'n tabel met al die varswater visfamilies wat in damme, riviere en mere in Suider-Afrika voorkom.

Dit sluit al die riviere noordwaarts tot by die Kunene- en Zambeziriviere in. Van die families het spesies wat ook in die see voorkom.

Nommer Familie Beskrywing
1 Alestidae Tiervis
2 Amphiliidae Bergbabers
3 Anabantidae Labirinte
4 Anguillidae Varswaterpalings
5 Aplocheilidae Kuilvissies
6 Austroglanididae Klipbabers
7 Centrarchidae* Baars & Sonvisse
8 Characidae Karasinne - tiervis en 'rowers'
9 Cichlidae Varswaterkurper
10 Clariidae Babers wat lug inasem
11 Claroteidae
12 Cyprinidae Karp, geelvis, moddervisse en ghieliemientjies
13 Distichodontidae Sitarine
14 Galaxiidae Kaapse Galaxias
15 Hepsetidae Greepvis
16 Kneriidae Skulpoortjies
17 Malapteruridae Elektriese babers
18 Mastacembelidae Stekelpalings
19 Mochokidae Skreeubabers & Suierbekkies
20 Mormyridae Bottelneuse
21 Poeciliidae Lampogies
22 Protopteridae Longvisse
23 Schilbeidae Botterbabers

* Hierdie familie kom nie natuurlik in Afrika voor nie, maar is ingevoer.

Sien ook

Bron

Tags:

Familie (biologie)KunenerivierSeeSpesieSuider-AfrikaZambezirivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messeBurgerregteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNasionalismeNamibiëWesterse filosofieSuiwelprodukOorkruipersPseudowetenskapIntensiewe vormLoftus MaraisToerismeWeer (meteorologie)LettergreepKlimaatLys van kinderspeletjies1913SkildklierSneeuHoenderVerkoueKriekAkroniemSleutel (musiek)VersoeningsdagVerenigde State van AmerikaMynbedryf van Suid-AfrikaVarkBernice WestAardbewingHindoeïsmeWoordsoortMaselsMasturbasieAnglo-BoereoorlogDierFamilie (verwantskap)Wet op BevolkingsregistrasieBlomGroot TrekSpreeuSprokieTegnologieNetbalZack du PlessisPaasfeesAfrikaansMondSpeelkaartAluminiumGriekwa-AfrikaansDokterAanpassingskapasiteitNasionale PartyPussy RiotSatellietfotoAngina pectorisDrie-eenheidReg tot ‘n gesonde omgewingGeslagsgelykheidKarooVervoerTafelbergRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSuurstofMierTsoenamiKrokodilCalviniaD.J. OppermanFiksieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePenisWerkersdag🡆 More