Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Wiki lysartikel

Die volgende lys fossiele in die menslike evolusie bevat fossiele van die tribus Hominini, wat in die Laat Mioseen (sowat 6 miljoen jaar gelede) ontstaan het.

Aangesien duisende fossiele reeds gevind is, dikwels net enkele bene of tande, is dit nie ’n volledige lys nie, maar dit bevat van die belangrikste vondste. Die fossiele is in die volgorde van oud tot jonk, soos bepaal deur radiometriese en/of inkrementele datering.

Die meeste van die fossiele word nie beskou as direkte voorouers van Homo sapiens nie, maar is nou verwant aan direkte voorouers en dus belangrik in die bestudering van die menslike lyn.

Laat Mioseen

7 miljoen – 5,3 miljoen jaar oud

Foto Naam Ouderdom (jaar) Spesie Jaar
ontdek
Land Ontdek deur
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  TM 266 (Toumaï) 7 miljoen Sahelanthropus tchadensis 2001 Tsjad Alain Beauvilain, Fanone Gongdibe, Mahamat Adoum, Ahounta Djimdoumalbaye
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  BAR 1000'00 6 miljoen Orrorin tugenensis 2000 Kenia Martin Pickford, Kiptalam Cheboi, Dominique Gommery, Pierre Mein, Brigitte Senut

Plioseen

5,3 miljoen – 2,58 miljoen jaar oud

Foto Naam Ouderdom (jaar) Spesie Jaar
ontdek
Land Ontdek deur
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Ardi 4,4 miljoen Ardipithecus ramidus 1994 Ethiopië Yohannes Haile-Selassie
KNM-LT 329 4,2 - 5 miljoen Australopithecus anamensis 1967 Kenia Arnoud Lewis, Bryan Patterson
KNM-TH 13150 4,15-5,25 miljoen Australopithecus anamensis 1984 Kenia Kiptalam Cheboi
KNM-KP 271 4 miljoen Australopithecus anamensis 1965 Kenia Bryan Patterson
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Laetoli-voetspore 3,7 miljoen Bipedale hominied 1976 Tanzanië Mary Leakey
LH 4 2,9 – 3,9 miljoen Australopithecus afarensis 1974 Tanzanië Donald Johanson
K 12 (Abel) 3,5 miljoen Australopithecus bahrelghazali 1995 Tsjad Michel Brunet
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Platgesigmens 3,5 miljoen Kenyanthropus platyops 1999 Kenia Justus Erus en Meave Leakey
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Stw 573 (Kleinvoet) 3,3 miljoen Australopithecus ? 1994 Suid-Afrika Ronald J. Clarke
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  DIK-1 (Selam) 3,3 miljoen Australopithecus afarensis 2000 Ethiopië Zeresenay Alemseged
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  AL 288-1 (Lucy) 3,2 miljoen Australopithecus afarensis 1974 Ethiopië Tom Gray, Donald Johanson, Yves Coppens en Maurice Taieb
AL 200-1 3 – 3,2 miljoen Australopithecus afarensis 1975 Ethiopië Donald Johanson, Yves Coppens en Maurice Taieb
AL 129-1 3 – 3,2 miljoen Australopithecus afarensis 1973 Ethiopië Donald Johanson
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 29 Augustus 2010 op Wayback Machine
AL 444-2 3 miljoen Australopithecus afarensis 1991 Ethiopië Bill Kimbel

Pleistoseen

Vroeë Paleolitikum: 2,58 miljoen – 300 000

Foto Naam Ouderdom (jaar) Spesie Jaar
ontdek
Land Ontdek deur
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Taung 1
(Taung-kind)
2,5 miljoen Australopithecus africanus 1924 Suid-Afrika Raymond Dart
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM WT 17000
(Die Swart Skedel)
2,5 miljoen Paranthropus aethiopicus 1985 Kenia Alan Walker
Uraha Jawbone Uraha 501 2,3 – 2,5 miljoen Homo rudolfensis 1991 Malawi Tyson Msiska, Timothy Bromage, Friedemann Schrenk
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 18 Januarie 2006 op Wayback Machine
Sts 14 2,04-2,58 miljoen Australopithecus africanus 1947 Suid-Afrika Robert Broom
Foto by Smithsonian Sts 71 2,04 – 2,58 miljoen Australopithecus africanus 1947 Suid-Afrika Robert Broom en John T. Robinson
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 6 Junie 2013 op Wayback Machine
Sts 52 2,04 -2,58 miljoen Australopithecus africanus 1947 Suid-Afrika Robert Broom
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Sts 5
(Mev. Ples)
2,04 miljoen Australopithecus africanus 1947 Suid-Afrika Robert Broom
TM 1517 2 miljoen Paranthropus robustus 1938 Suid-Afrika Gert Terblanche
Foto by
Scientific American
MH1 1,977-1,98 miljoen Australopithecus sediba 2008 Suid-Afrika Lee R. Berger
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM ER 1813 1,9 miljoen Homo habilis 1973 Kenia Kamoya Kimeu
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM ER 1470 1,9 miljoen Homo rudolfensis 1972 Kenia Bernard Ngeneo
Foto by Smithsonian OH 24
(Twiggy)
1,8 miljoen Homo habilis 1968 Tanzanië Peter Nzube
Foto
van voet by
Modern Human
Origins
Geargiveer 8 Desember 2010 op Wayback Machine
OH 8 1,8 miljoen Homo habilis 1960 Tanzanië
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  OH 5
(Zinj of
Neutekrakermens)
1,8 miljoen Paranthropus boisei 1959 Tanzanië Mary Leakey
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  D2700 1,8 miljoen Homo erectus 2001 Georgië
KNM-ER 62000 1,78 - 1,9 miljoen Homo rudolfensis 2012 Kenia Meave Leakey se span
KNM-ER 62003 (stuk onderkaak) 1,78 – 1,9 miljoen Homo rudolfensis 2012 Kenia Meave Leakey se span
KNM-ER 60000 (onderkaak) 1,78 – 1,9 miljoen Homo rudolfensis 2012 Kenia Meave Leakey se span
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  OH 7 1,75 miljoen Homo habilis 1960 Tanzanië Jonathan Leakey
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM ER 3733 1,75 miljoen Homo erectus 1975 Kenia Bernard Ngeneo
KNM ER 1805 1,74 miljoen Homo habilis 1973/'74 Kenia Paul Abell
Yuanmou-mens 1,7 miljoen / 0,5-0,6 miljoen (betwis) Homo erectus 1965 China Fang Qian
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM ER 406 1,7 miljoen Paranthropus boisei 1969 Kenia Richard Leakey
KNM ER 732 1,7 miljoen Paranthropus boisei 1970 Kenia Richard Leakey
Foto by Smithsonian KNM ER 23000 1,7 miljoen Paranthropus boisei 1990 Kenia Benson Kyongo
KNM WT 17400 1,7 miljoen Paranthropus boisei Kenia
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM WT 15000
(Turkana-seun)
1,6 miljoen Homo ergaster 1984 Kenia Kamoya Kimeu
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 12 April 2010 op Wayback Machine
StW 53 1,5 - 2 miljoen Homo gautengensis 1976 Suid-Afrika A.R. Hughes
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine
SK 847 1,5 - 2 miljoen Homo habilis 1949 Suid-Afrika
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 17 Junie 2010 op Wayback Machine
DNH 7
(Eurydice)
1,5 - 2 miljoen Paranthropus robustus 1994 Suid-Afrika André Keyser
Foto by Smithsonian SK 46 1,5 – 1,8 miljoen Paranthropus robustus 1949 Suid-Afrika Robert Broom
Peninj-onderkaak 1,5 miljoen Paranthropus boisei 1964 Tanzanië Richard Leakey
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 17 Junie 2010 op Wayback Machine
OH 9
(Chellean-mens)
1,5 miljoen Homo erectus 1960 Tanzanië Richard Leakey
KNM ER 992 1,5 miljoen Homo erectus 1971 Kenia Richard Leakey
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  KNM ER 3883 1,4 – 1,6 miljoen Homo erectus 1976 Kenia Richard Leakey
KGA 10-525 1,4 miljoen Paranthropus boisei 1993 Ethiopië A. Amzaye
Atapuerca-kakebeen 1,2 miljoen Homo antecessor 2008 Spanje Eudald Carbonell
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Daka 1 miljoen Homo erectus 1997 Ethiopië Henry Gilbert
Sangiran 4 1 miljoen Homo erectus 1939 Indonesië G.H.R. von Koenigswald
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  780 000 - 858 000 Homo erectus 1994 Spanje Bermúdez & Arsuaga
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Sangiran 2 0,7 – 1,6 miljoen Homo erectus 1937 Indonesië G.H.R. von Koenigswald
Foto by Smithsonian Trinil 2
Pithecanthropus-1
of
Java-mens
0,7 -1 miljoen Homo erectus 1891 Indonesië Eugène Dubois
Ternifine 2-3 700 000 Homo erectus 1954 Algerië C. Arambourg
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 6 Januarie 2010 op Wayback Machine
Sangiran 17 700 000 Homo erectus 1969 Indonesië S. Sartono
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Peking-mens 680 000 - 780 000 Homo erectus 1921 China Davidson Black
Madam Buya 600 000 – 1,4 miljoen Homo heidelbergensis of Homo erectus 1997 Eritrea Ernesto Abbate
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 6 Januarie 2010 op Wayback Machine
Bodo 600 000 Homo heidelbergensis of Homo erectus 1976 Ethiopië A. Asfaw
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Mauer 1
(Heidelberg-mens)
500 000 Homo heidelbergensis 1907 Duitsland Daniel Hartmann
500 000 Homo erectus 1923 Indië V.S. Wakankar
Saldanha-mens Saldanha-mens 500 000 Homo rhodesiensis 1953 Suid-Afrika
Boxgrove-mens 478 000 - 524 000 Homo heidelbergensis 1994 Brittanje
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 6 Junie 2013 op Wayback Machine
Hexian 400 000 - 500 000 Homo erectus 1980 China
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Skedel 5 (Miguelón) 400 000 Homo heidelbergensis 1992 Spanje Bermúdez, Arsuaga & Carbonell
Swanscombe-mens 400 000 Homo heidelbergensis 1935 Brittanje Alvan T. Marston
Sale 400 000 Homo rhodesiensis 1971 Marokko
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen 
Arago 21
(Tautavel-mens)
400 000 Homo heidelbergensis 1971 Frankryk Henry de Lumley
Foto bySmithsonian Ndutu 350 000 Homo rhodesiensis 1973 Tanzanië A.A. Mturi
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Steinheim-skedel 350 000 Homo heidelbergensis 1933 Duitsland

Middel-Paleolitikum: 300 000 – 50 000 jaar oud

Foto Naam Ouderdom (jaar) Spesie Jaar
ontdek
Land Ontdek deur
Smithsonian's Human Origins Program Petralona 1 250 000 - 500 000 Homo heidelbergensis 1960 Griekeland
Ngandong 7 250 000 Homo erectus 1931 Indonesië C. ter Haar en G.H.R. von Koenigswald
Altamura-mens 250 000 Homo neanderthalensis Italië
Bontnewydd 230 000 Homo neanderthalensis 1981 Brittanje
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 28 Augustus 2010 op Wayback Machine
Dali 209 000-23 000 (betwis) Homo erectus
of
Homo sapiens
1978 China Shuntang Liu
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Rhodesië-mens 200 000 - 300 000 Homo rhodesiensis 1921 Zambië Tom Zwiglaar
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 18 Augustus 2010 op Wayback Machine
Omo 1 190 000 Homo sapiens 1967 Ethiopië Richard Leakey
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 13 Januarie 2010 op Wayback Machine
Omo 2 190 000 Homo sapiens Ethiopië Richard Leakey
Foto by
ABC Science
Herto-oorblyfsels 160 000 Homo sapiens idaltu 1997 Ethiopië Tim White
Foto by
Max Planck-instituut
Geargiveer 12 Januarie 2017 op Wayback Machine
Jebel Irhoud 1 160 000 Homo sapiens 1991 Marokko
Jebel Irhoud 2 160 000 Homo sapiens 1991 Marokko
Foto by
PhysOrg.com
Jebel Irhoud 3 160 000 Homo sapiens 1991 Marokko
Jebel Irhoud 4 160 000 Homo sapiens 1991 Marokko
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 16 Augustus 2013 op Wayback Machine
Tabun C1 120 000 Homo neanderthalensis 1967 Israel Arthur Jelinek
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine
Krapina 100 000 - 127 000 Homo neanderthalensis 1899 Kroasië Dragutin Gorjanović-Kramberger
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 18 Julie 2010 op Wayback Machine
Qafzeh 6 90 000 - 100 000 Homo sapiens 1930 Israel R. Neuville, M. Stekelis
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Qafzeh IX 90 000 - 100 000 Homo sapiens 1933 Israel T. McCown en H. Moivus jr.
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 18 Julie 2010 op Wayback Machine
Qafzeh VI 90 000 - 100 000 Homo sapiens 1933 Israel T. McCown en H. Moivus jr.
Scladina 80 000 - 127 000 Homo neanderthalensis België
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Skhul V 80 000 - 120 000 Homo sapiens 1933 Israel T. McCown en H. Moivus jr.
Skhul IX 80 000 - 120 000 Homo sapiens Israel
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 10 Junie 2010 op Wayback Machine
Klasiesriviergrotte 75 000 - 125 000 Homo sapiens 1960 Suid-Afrika Ray Inskeep, Robin Singer, John Wymer, Hilary Deacon
Obi-Rakhmat 1 75 000 Homo neanderthalensis 2003 Oesbekistan
Teshik-Tash-skedel 70 000 Homo neanderthalensis 1938 Oesbekistan A. Okladnikov
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  La Ferrassie 1 70 000 Homo neanderthalensis 1909 Frankryk R. Capitan en D. Peyrony
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 16 Julie 2011 op Wayback Machine
Saccopastore 1 60 000 Homo neanderthalensis Italië
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Shanidar 1 60 000 - 80 000 Homo neanderthalensis 1961 Irak Ralph Solecki
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  La Chapelle-aux-Saints 1 60 000 Homo neanderthalensis 1908 Frankryk A. en J. Bouyssonie en L. Bardon
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 16 Julie 2011 op Wayback Machine
Amud 7 50 000 - 60 000 Homo neanderthalensis Israel

Laat Paleolitikum: 50 000 – 10 000 jaar oud

Foto Naam Ouderdom (jaar) Spesie Jaar
ontdek
Land Ontdek deur
Sidrón-grot 49 000 Homo neanderthalensis 1994 Spanje
La Quina 5 45 000 - 60 000 Homo neanderthalensis Frankryk
La Quina 18 45 000 - 60 000 Homo neanderthalensis Frankryk
Kents-grot 41 000 - 45 000 Homo sapiens 1927 Brittanje
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 24 April 2011 op Wayback Machine
Amud 1 41 000 Homo neanderthalensis 28 Junie 1961 Israel Hisashi Suzuki
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Mungo-mens 40 000 - 60 000 Homo sapiens 1974 Australië
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 30 Mei 2011 op Wayback Machine
Berg Circeo 1 40 000 - 60 000 Homo neanderthalensis 1939 Italië Prof. Blanc
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 20 Junie 2010 op Wayback Machine
Neanderthal 1 40 000 Homo neanderthalensis 1856 Duitsland Johann Carl Fuhlrott
Denisova-hominien (X-vrou) 40 000 Homo ? 2008 Rusland Johannes Krause et al.
Hominien-vingerbeen 40 000 Homo ? (moontlik
Neanderdaller-Denisova-kruising)
2011 Rusland
37 000 Homo sapiens 2012 Sri Lanka
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Hofmeyr-skedel 36 000 Homo sapiens 1952 Suid-Afrika
Foto's van
Peştera
cu Oase
Peştera cu Oase 36 000 Homo sapiens 2002 Roemenië
Rooi Dame van Paviland 33 000 Homo sapiens 1823 Brittanje William Buckland
Yamashita-grotman 32 000 Homo sapiens 1962 Japan
Engis 30 000-50 000 Homo neanderthalensis 1829 België Philippe-Charles Schmerling
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Gibraltar 1 30 000-50 000 Homo neanderthalensis 1848 Gibraltar Kapt. Edmund Flint
Le Moustier 30 000-50 000 Homo neanderthalensis 1909 Frankryk
Denisova-tand 30 000 - 50 000 Homo ? 2000 Rusland
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Cro-Magnon 1 30 000 Homo sapiens 1868 Frankryk Louis Lartet
NG 6 27 000 - 53 000 Homo erectus 1931 Indonesië C. ter Haar en G.H.R. von Koenigswald
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 6 Junie 2013 op Wayback Machine
Predmost 3 26 000 Homo sapiens 1894 Tsjeggië K.J. Maska
[1] Lapedo-kind 24 500 Homo neanderthalensis
of Homo sapiens
1998 Portugal João Zilhão
[2] Eel Point 24 000 Homo sapiens 1997 Brittanje
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  LB 1 (Hobbit) 18 000 Homo floresiensis 2003 Indonesië Peter Brown
Foto by
Modern Human
Origins
Geargiveer 16 Augustus 2013 op Wayback Machine
Minatogawa 1 16 000 - 18 000 Homo sapiens 1970 Japan
Tandou 15 000 Homo sapiens 1967 Australië Duncan Merrilees
[3] Gough-grot 14 700 Homo sapiens 1927–1968 Brittanje
Iwo Eleru-skedel 13 000 Homo sapiens 1965 Nigerië
Foto by
Travels and Archeology in South Chile
Cerro Sota 2 11 000 Homo sapiens 1936 Chili Junius Bird
Wadjak 1 10 000 - 12 000 Homo sapiens 1888 Indonesië B.D. van Rietschoten

Holoseen

Mesolitikum/Neolitikum: 10 000 – 5 000 jaar oud

Foto Naam Ouderdom (jaar) Spesie Jaar
ontdek
Land Ontdek deur
La Brea-vrou Sowat 10 000 Homo sapiens 1914 VSA
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Combe Capelle 9 600 Homo sapiens 1909 Frankryk O. Hauser
Cheddar-mens 9 000 1903 Brittanje
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Kow-moeras 1 9 000 - 13 000 Homo sapiens 1968 Australië A.G. Thorne
Afalou 13 8 000 - 12 000 Homo sapiens 1920 Algerië C. Arambourg
Wadi Halfa 25 8 000 - 12 000 Homo sapiens 1963 Soedan G. Armelagos, E. Ewing, D. Greene
Wadi Kubbaniya 8 000 - 20 000 Homo sapiens 1982 Egipte Fred Wendorf
Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie: Laat Mioseen, Plioseen, Pleistoseen  Minnesota-vrou 7 800 - 8 000 Homo sapiens 1931 Minnesota,
VSA
Albert Jenks
Lo 4b 6 000 - 9 000 Homo sapiens 1965 H. Robbins, B.M. Lynch
Tepexpan-mens 5 000 - 11 000 Homo sapiens 1947 Mexiko Hellmut de Terra
SDM 16704 4 900 – 11 800 Homo sapiens 1929 VSA M.J. Rogers

Afkortings in fossielname

  • AL - Afar-driehoek, Ethiopië
  • ARA-VP - Aramis Vertebrate Paleontology, Ethiopië
  • BAR – Baringo-distrik, Kenia
  • BOU-VP - Bouri Vertebrate Paleontology, Ethiopië
  • D - Dmanisi, Georgië
  • ER – Turkanameer, Kenia
  • KGA - Konso-Gardula, Ethiopië
  • KNM - Kenia Nasionale Museum
  • KP - Kanapoi, Kenia
  • LB - Liang Bua, Indonesië
  • LH – Laetoli-hominied, Tanzanië
  • NG - Ngandong, Indonesië
  • OH – Olduvai-hominied, Tanzanië
  • SK - Swartkrans, Suid-Afrika
  • Sts, Stw - Sterkfontein, Suid-Afrika
  • TM – Transvaal-museum, Suid-Afrika
  • TM - Toros-Menalla, Tsjad
  • WT – Turkanameer, Kenia

Verdere leesstof

  • Gibbons, Ann. The First Human: The Race to Discover our Earliest Ancestor. Anchor Books (2007). ISBN 978-1-4000-7696-3
  • Hartwig, Walter, red. (2002. Herdruk 2004). The Primate Fossil Record. Cambridge University Press. ISBN 978-0-521-08141-2.
  • Johanson, Donald & Wong, Kate. Lucy's Legacy: The Quest for Human Origins. Three Rivers Press (2009). ISBN 978-0-307-39640-2
  • Jones, Steve; Martin, Robert D.; Pilbeam, David R. (red.). (1994). The Cambridge Encyclopedia of Human evolution. Cambridge University Press. ISBN 978-0-521-46786-5.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • Leakey, Richard & Lewin, Roger. Origins Reconsidered: In Search of What Makes us Human. Little, Brown and Company (1992). ISBN 0-316-90298-5
  • Lewin, Roger. Bones of Contention: Controversies in the Search for Human Origins. Penguin Books (1987). ISBN 0-14-022638-9

Verwysings

Ander bronne

Tags:

Lys Fossiele In Die Menslike Evolusie Laat MioseenLys Fossiele In Die Menslike Evolusie PlioseenLys Fossiele In Die Menslike Evolusie PleistoseenLys Fossiele In Die Menslike Evolusie HoloseenLys Fossiele In Die Menslike Evolusie Afkortings in fossielnameLys Fossiele In Die Menslike Evolusie Verdere leesstofLys Fossiele In Die Menslike Evolusie VerwysingsLys Fossiele In Die Menslike Evolusie Ander bronneLys Fossiele In Die Menslike EvolusieHomininiMioseenRadiometriese dateringTribus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieLys van Afrikaanse skrywersUnited Democratic FrontToekoms van die AardeISimangaliso-vleilandparkKontinentLys van medisinale kruieLys van Griekse mitologiese figureMark (ekonomie)GroepsdrukWatersuiweringSelfmoordPornografiese subgenresSuid-Afrikaanse randBeesagtigesHoofpynToestand van materieLieweheersbesieInsekKarakteriseringWoordeboek van die Afrikaanse TaalIndo-Europese taleLys van argaïsmesOrganisasie sonder winsoogmerkDwelmonttrekkingMetaalMorfeemVryheidsmanifesHemelvaartRob HersovGewone breukeLenteKlimaatveranderingBoelieryEkonomieFrederik Willem de KlerkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Piet ByleveldAfrikanersWitrenosterPretoriaTobie CronjéNatriumGetalSeksuele stimulasieMaselsSpierAngolese BurgeroorlogDikdermGautengIdioomAnglisismeSonnestelselArmoedeVraag en aanbodVakbondSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAardbewingKaliumBoer (landbou)EuropaAnilingusKameelVerkragtingLimfvatstelselNierLys van bekende Suid-AfrikanersNatuurrampDroomLærdal-tonnelFiksieIslamMeningsverskil oor aardverwarmingCarles PuigdemontKaroo🡆 More