Lynkol-Ghieliemientjie

Die Lynkol-ghieliemientjie (Barbus lineomaculatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavango-, Kunene-, Zambezi- en Limpoporiviere en ook in Sentraal- en Oos-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Line-spotted barb.

Lynkol-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. lineomaculatus
Binomiale naam
Barbus lineomaculatus
Boulenger, 1903

Voorkoms

Die vis het 'n slanke lyf met twee pare baarde om die mond. Die vis is deurskynend bruin aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant. Die skubbe op die sylyn het 'n swart rant. Daar is ook 'n ry swart kolle op die sye wat soos 'n lang lyn lyk. Die mannetjies word helder geel tydens die broeityd. Die vis word tot 75 mm lank.

Habitat

Hulle woon in 'n groot verskeidenheid habitate van klein strome tot groot riviere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Lynkol-Ghieliemientjie VoorkomsLynkol-Ghieliemientjie HabitatLynkol-Ghieliemientjie Sien ookLynkol-Ghieliemientjie BronLynkol-Ghieliemientjie VerwysingsLynkol-Ghieliemientjie Eksterne skakelLynkol-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lyfstraf in skoleSwart nasionalismeKoperPropagandaHoofkarakterFotosinteseHeidelberg, GautengSendelingposisiePubliekKunstenaarVerenigde State van AmerikaWerkloosheidLys van elemente volgens simboolKultuurBosluisKasterolieSkilpadAgtervoegselAfrikaansNarsismeJansenvilleSkaakSlag van BloedrivierDeelstate van die Verenigde State van AmerikaJudaïsmeMondHipoteseStilleweKrieketKoorsWebjoernaalPriemgetalGeskiedenis van AfrikaansVryheidsdagApartheidOnderwysAnneli van RooyenAsiëNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Nederlandse skildersEjakulasieViëtnamoorlogDesimale breukeDialoog in fiksieMark (ekonomie)Grondwet van Suid-AfrikaOorkruipersDoopMenseregteVigsKolitisDeelteken en umlautTradisionele Afrika-medisyneDemografie van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaAlkoholismeTienerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDokterIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieGeslagsgelykheidDiskriminasieAfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHoofstadEngelsWortelRob HersovVerkragtingSosiale ordeMcDonald'sLys van Suid-Afrikaanse musikanteDundermBloeddrukKostuumsHandbalAarde se atmosfeer🡆 More