Lydenburgbroodboom: Plant spesie

Die Lydenburgbroodboom (Encephalartos inopinus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom in endemies aan Mpumalanga waar dit voorkom in die Olifantsrivier- en Steelpoortriviervalleie. Die boom word normaalweg 2 m hoog maar kan soms 4 m bereik. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Lydenburgbroodboom
Lydenburgbroodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. inopinus
Binomiale naam
Encephalartos inopinus
R.A.Dyer, (1964)

Die plant se FSA-nommer is 5.1. In Engels staan die broodboom as die Lydenburg cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiEllipstekenVingerseksEskomAfkortingKarakteriseringLenteMuskietVoedingVakbondGroepsgebiedewetMetafoorMarie AntoinetteLys van myne in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykVervoerRacheltjie de BeerSan Andreas-breukGeskiedenis van AfrikaansTelwoordWerkwoordVratSamestellingKaartKleurAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerantwoordelikheidGoogleSteenkoolImpakte van toerismePuberteitMiddelmisbruikDiatomiese molekuulGalblaasVryheidsmanifesSeksueel oordraagbare infeksieInkomsteGeslagsgelykheidBeaufortskaalWoudMonoloogEkonomiese sektorTydsoneSnaarinstrumentVoedselkettingMane van GalileiLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTreinLys van nedersettings in Suid-AfrikaBoomslangBybelMiddeloorontstekingInfeksiePlae van EgipteBloeddrukHartaanvalSeksposisieWitbloedselDwelmmiddelGeldPornografiese subgenresGevolge van aardverwarming op oseaneStadAfrikaanse taalleerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SomerSleutel (musiek)PinksterGeloftedagHerfsLongSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van politieke partye in Suid-AfrikaBrandmondsindroomVioolBelasting🡆 More