Luzern

Luzern of Lucerne (Duits/Nederlands: Luzern, Frans/Engels: Lucerne, Italiaans/Retoromaans: Lucerna) is 'n stad in die middel van Switserland en die hoofstad van die kanton van Luzern.

Met 'n bevolking van 77 491 is dit die grootste stad in sentraal-Switserland en die sesde grootste in die land.

Luzern • Lucerne • Lucerna
Luzern

Kaart Wapen
Luzern
Luzern
Vlag
Luzern
 Land Luzern Switserland
 Kanton Luzern Luzern
 Koördinate 47°03′N 08°18′O / 47.050°N 8.300°O / 47.050; 8.300
 Stigting 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 29,06 vk km
 Hoogte bo seevlak 436 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2010) 77 491
 - Bevolkingsdigtheid 2 667/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Stadspresident Urs W. Studer
 Amptelike Webwerf Stadt Luzern

Tags:

DuitsEngelsFransItaliaansKantonKanton LuzernNederlandsRetoromaansSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksiePoësieClanwilliam-sandvisHernubare energieMandalaKappie (skryfteken)Arthur GrumiauxFanie ViljoenMikro-ekonomieGenitale vratWikipediaKunsmisJakkalsGeprosesseerde kosEreksieOranje-VrystaatByvoeglike naamwoordApartheidBurgerregteGetalAngssteuringBraaiMuskietAtoomTaalfossielWeeluisStedelike hitte-eilandHorlosieGalileo GalileiDistillasieSpringbokSkaakHartversakingDolfynKostuumsNag van die lang messeSkuinsstreepTrekarbeidDirekte en Indirekte redeMynbouWayde van NiekerkChristendomNoordwesSamestellingAustraliëKinderregteGeografie van Suid-AfrikaVerlede tydSimon PetrusBestaansboerderyMosesAkademiaKarlien van JaarsveldSeekoeiNG gemeente JansenvilleVisChemiese reaksieKongo-krisisOssewaBlack SashDundermKrokodilVoegwoordDeelteken en umlautGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondKeramiekOos-KaapNederlandsOlimpiese SpeleLuiperdTelefoonLys van Afrikaanse rolprenteMartin Luther King jr.NarsismeTermietRooikatVryheidsmanifesVoortrekkermonument🡆 More