Skip, 1915 Lusitania

Die RMS Lusitania is tydens die Eerste Wêreldoorlog op 7 Mei 1915 deur 'n Duitse duikboot aan die suidkus van Ierland gekelder.

Hierdie skip was die eiendom van die Britse Cunard-redery en was onderweg van New York na Liverpool. Binne 20 minute het die skip gesink en het 1198 mense verdrink. Daaronder was 128 met Amerikaanse burgerskap. Die Duitsers het die torpedering geregverdig omdat die Lusitania wapentuig vervoer het. Die aanval op die skip het die openbare mening in die VSA laat wegswaai van neutraliteit.

Skip, 1915 Lusitania
Die RMS Lusitania

Eksterne skakels

    Aanlyn-versamelings

    Museums

Tags:

Cunard LineDuikbootEerste WêreldoorlogIerlandLiverpoolNew YorkTorpedo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlaapapneeYouTubeTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWortelAbstraksie (rekenaarwetenskap)HadjKunsmatige intelligensieTrappe van vergelykingSiberiëMasturbasieGenesisBrasiliëZack du PlessisMadison IvyN.P. van Wyk LouwOosters-Ortodokse KerkKonjunktivitisCyril RamaphosaWaldimar PelserProstaatkankerOogproblemeThabo MbekiJapanOrganometaalchemieWoordStaat PalestinaVarkSeekoeiEuropaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022EnsiklopedieNieuwoudtvilleBrongitisCristiano RonaldoGalblaasApostoliese GeloofsendingWhitey BassonEkologieVergelykings (taalkunde)NaeltjiesVlag van BangladesjVerenigde State van AmerikaBybelGewone tarentaalKangaroeAasblomKlein vyf diereNuwe TestamentAardbewingPofadder (slang)Ierse nasionale rugbyspanSkildklierBloutongsiekteNagapieSteenkoolHekserySuid-AfrikaAsynAfrikaanse naguilEmily HobhouseISBNVaginale kankerBrasiliaanse nasionale rugbyspanSatireGeslagKoors1991Koreaanse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989HoofpynIntensiewe vormEthiopiëChristo WieseSowjetunieInligtingDoop🡆 More