Luna Paige: Suid-Afrikaanse sangeres

Luna Paige is 'n Afrikaanse sangeres.

Haar solodebuutalbum, Luna is in 2003 opgeneem. Sy het in 2002 in Stellenbosch gegradueer. Alhoewel haar moedertaal Afrikaans is, het sy aanvanklik in Engels gesing, en eindelik na 10 jaar in Afrikaans begin sing.

Luna Paige
GenresLiriek- en Melodiegedrewe
Beroep(e)Sanger
Jare aktief1999 - nou
Webwerflunapaige.com

Sy het al saam met talle ander Suid Afrikaanse kunstenaars, soos Chris Chameleon, Gerald Clark, Nick Turner en Jamie Jupiter opgetree.

Diskografie

  • Gee my ritme, (enkelvrystelling) 2016
  • Groot is jy, (enkelvrystelling) 2014
  • Borders & Beyond, 2014
  • Storielied, 2012
  • Wonderful Life, 2009
  • Missing Pieces, 2005
  • Luna, 2003

Ander Produksies

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels


Tags:

Luna Paige DiskografieLuna Paige Ander ProduksiesLuna Paige VerwysingsLuna Paige Sien ookLuna Paige Eksterne skakelsLuna Paige2003Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waterbesparing in Suid-AfrikaMahatma GandhiC. Louis LeipoldtBateVergelykings (taalkunde)VigsIntensiewe vormAfrikaanse TaalmonumentSiya KolisiPolisieBoomRobert SobukweOrrelApartheidKrokodilPikkewynFossielbrandstofNatuurlike hulpbronMeettegniekNag van die lang messeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOlimpiese Somerspele 2024Black SashYsterDaggaLionel PetersonLiewe HeksieVierkantswortelPoësieEkonomiese sektorRoofvoëlPampoentjiesMangelontstekingEreksieUniegebouUnited Democratic FrontVoornaamwoordLys van landeSonkragJagluiperdVolhoubaarheidAngina pectorisOranje-VrystaatBesoedelingKlem-in-die-kaakKBeeldspraakBurgerregteKunstenaarMandalaNasionale VrouedagRob HersovReënAardbewingSeksuele penetrasieHorlosieSkildklierAustraliëNiemetaalWiskundige terminologieFaf de KlerkKolitisDemografie van Suid-AfrikaMikro-ekonomieSlaginstrumentMiskruierDuitse maselsGrondbesoedelingVleilandKletsrymWinnie Madikizela-MandelaHondKrugerwildtuinDonkieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoos du Plessis🡆 More